Wahahahahahahaa.
Titan Marketing is al n rukkie n sponsor vir SSEC:WC. Beste raad is om Vicki self te kontak. Die kwaliteit van die hemde is baie goed, en soos ons by Nationals met Jacques gepraat het is die pryse baie goed ook.
Ek weet nie veel van die goed af nie, behalwe dat groter hoeveelhede die pryse baie afbring, as wat jy setup fees betaal vir een hemp.
Soos jy by nationals gesien het, hulle doen ook n lekker baadjie!