Om blatant te wees...mense k@k te veel in hulle broeke in die specimen seksie as jy iets plaas... Al die threads is great behalwe die specimen section!Fishing Gav wrote:
Awesome catches, well done.
Baie dankie...bly ek kon positiewe bydrae lewer. Sal lekker wees as die hengelaars bietjie fotos plaas van vangste en die ouens wat knaend goed wil verkoop die forsale afdeling gebruik![]()
Nie nodig om een te sien in die foto nie.
Ek langs hulle gekamp en n bass try vang, Rooibok en company is legit en dink daar baie wat by hulle kan leer...
Goeie sessie, waar die fotos van die ander 16 wat gevang was?
Maar stem, as ek spesie goed wil koop, wil ek nie deer ali ander snert kyk nie, wil reguit by die punt uitkom.

Just incase...Dit was n grappie maat!Fishpaste wrote:
Rooibok wrote:
Om blatant te wees...mense k@k te veel in hulle broeke in die specimen seksie as jy iets plaas... Al die threads is great behalwe die specimen section!Fishing Gav wrote:
Awesome catches, well done.
Baie dankie...bly ek kon positiewe bydrae lewer. Sal lekker wees as die hengelaars bietjie fotos plaas van vangste en die ouens wat knaend goed wil verkoop die forsale afdeling gebruik![]()
Great session BTW!
Just unfortunate that I do not see a landing mat in the first 2 photos![]()
Ek veseker jou daar was n landingmat chief![]()