Vlei is baie leeg op die oomblik,
het saterdag laat middag n tent gemaak, en net voor ek my lyne in kan kry, besluit die servo op aasbootjie om op te pak, moes try cast, maar n PVa sakkie met boilies gaan nie tot waar ek wil wees nie......
niks vis nie, maar wel n foto van die lee dam...