Ouens ek gaan vir honeymoon op botswana toe, vanaf maun sal ons nader beweeg aan die swamp dan oosom opwerk na vic valls toe, waar ek oor sal gaan aan die zambie kant en dan opwerk terug na namibia toe waar ek weer seevis gaan vang
was enige van julle onlangs daar en weet julle van nice kampe en nice plekke om vis te vang, ons gaan meestal kamp en stel nie rerig belang in 5 ster lodges nie, ons wil visvang chill en wegkom van die crowds af
Laat weet my asb as julle van nice plekker weet
Thanks