Tiervis vang in Botswana

tuna

Sealiner
Ouens ek gaan vir honeymoon op botswana toe, vanaf maun sal ons nader beweeg aan die swamp dan oosom opwerk na vic valls toe, waar ek oor sal gaan aan die zambie kant en dan opwerk terug na namibia toe waar ek weer seevis gaan vang

was enige van julle onlangs daar en weet julle van nice kampe en nice plekke om vis te vang, ons gaan meestal kamp en stel nie rerig belang in 5 ster lodges nie, ons wil visvang chill en wegkom van die crowds af

Laat weet my asb as julle van nice plekker weet

Thanks
 

E-Bird

New member
Wil volgende jaar die tripie doen.Kyk na die volgende pleke:

guma-lagoon.com (Botswana)

www.chobesafarilodge.com (Botswana)

shakawe fishing lodge (Botswana)

In Vic falls is daar oral pleke wat bote uit huur vir visvang.

Zambelozi Island Lodge (Zambie)

Sakazima Island Lodge (Zambie)

Shackletons(Zambie)

Dan ook Island View en Kalizo lodge in Caprivi Namibie

Hoop dit help
 

tuna

Sealiner
Kan jy asb daai report vir my email ek sukkel hier op die werk se ou komputer dan kan ek dit oorsit op my stick en dit op my eie komputer lees
riaan1978@gmail. com is my ad
Dankie
 
Top