The first leg of the Gauteng freshwater angling le

Optimus

Member
Moet noem dat Corrie (Mev Optimus) ook gehengel het met die 0,5 vir die eerste keer. Oppad terrug huis toe is ek klaar gese nie gevra nie dat ek meer stroppe vir haar met die hoeke moet maak. Sy het die heeldag met die stroppe gehengel omdat sy geglo het dit werk na my sukses met dit by die onlangse SAVOF vs Weermag en SAP toer. Die afgelope week het haar dogter by Bloemhof ook toe sy begin vis verloor met nr 1 hoeke die 0.5 hoeke begin hengel op my aandrang. Ek was eers snaaks aangekyk deur haar maar toe sy die vis begin uitkry het sy daarin bly glo. Die 0.5 het sy merk gemaak en sal bly vir lank. Ek glo waar Muddies is is daar net een hoek vir hulle.
 
Top