more
TCP werk baie goed saam met n paar ander geure ook en nie net noodwendig as die wind waai nie, maar hy is wel op sy beste as die wind waai.
koppies hou bv van n tcp/lemon mengsel en hy werk weer op sy beste in koelerige dae met of sonder die wind. william petri maak die dip kouefront wat omtrent dieselfde is as daai mengsel.
ander geure saam met tcp:-
peach, banjo, duiwelsdrek, lootie, biddulphs, fx, tjop tjop, devislfork, bunspice om net n paar te noem.
hier in die kaap as die kleintjies lastig raak hengel ek hom net so op die bol met baie fyn degies en so ver as moontlik.