tago

Schalkgrobler

New member
hi mense was enige iemand onlangs by tago gewees ekt met zorro gepraat hy se die babers loop sterk daar by hom. ek gan die naweek soentoe engit tips op lgraskarps en karps

Groete
 

Naruto

Sealiner
Was nog nooit daar nie, maar ons klub kamp daar volgende maand. Die standaard goed soos FX/Perdeby, Vicks/Looti, Devilsford sal werk daar. Vrugte geure het goed deurgekom orals by die Vaal die laaste tyd.
 

Schalkgrobler

New member
die naweek by tago was n groot sukses. ekt n 10kg baber gevang op n graskarp en 26 muddies wat die groodste 1.3kg was die karps was maar stil maar net 5 het yt gekom die groodste 3.7kg en ekt n 3.02 kg graskarp gevang. die meeste muddies was gevang op tripple d en perdeby, cina1 en has been. die karps is gevang op pineapple
hoop die info help iemand
 

(victor)

New member
hoezit daar.

ons was die naweek by tago, ek moet se dit was baie aangenaam, Zorro het ons vrydag na n lekker spot toe gevat. nadat ons als op geslaan  het, was die stokke in. binne n uur het ek al 3 karpe geland van so 3 tot 4 kg. vriend van my het saterdag deur gekom, hy vang n 8.5kg karp met tiger nuts. die groter vis het meer die tigernuts gevat as mielies. als werk daar, baber het even op mielies gebyt. dit was vreeslik warm so vat maar baie skaduwee. sal definetief weer daar na toe gaan. Enigste na deel was, is die laaste 30km, grondpad. as  jy n 4x4 ry sal jy ok wees.

plek is maklik om te kry op die R716, warm water en toilet. pryse is R30 per dag en R30 per nag per persoon.

sal later paar fotos op sit.

groette, Vic.
 
Top