Swakste winterhengel seisoen in jare..

The Rob

Member
Hey manne,

Die afgelope galjoen seisoen was absoluut 'n shocker gewees. (Dit is nou met klem op die Suid-Kaap).

Vroeg in die seisoen (Mei maand) het ons 'n paar mooi galjoene gevang. Ander bankvis het ook mooi uitgekom soos Wildeperde en kolsterte. Vroeg in Junie het ons ook 'n paar visse gevang, en toe skielik het alles net dood geword.

Die water in die Suid-Kaap het sedert daardie tyd baie koud geword, en het nog nooit verbeter nie. Gewoontlik sou die kolsterte en die klein vissies 'n ou nog baie gepla het, maar nie eers hulle swem rond nie. Toe ek nou die dag gesnorkel het, was daar feitlik geen vis opgemerk in die water nie. Dood dood dood.....

Galjoene het ons nou en dan enkel-enkel gevang deur die seisoen, maar eintlik was dit maar dood die hele seisoen. Wat dink julle ouens is die pyn, en waar is die vis heen? Hulle kan tog nie net verdwyn nie?

Sien uit om bietjie te hoor wat julle dink en of julle al voorheen so iets beleef het vir so lank?
 

meesterbeer

Senior Member
wel ek het n baie goeie galjoen seisoen sover gehad, het die jaar n mission gemaak om hul tevang en het sover 26 gekry wavan 10 size en 16 undersize was. ma die vis is besig om minder teraak of slimmer?
 

The Rob

Member
Is die Suid-Kaap omgewing of waar het jy die vis gevang? Dis juis hier in die Suid-Kaap wat die probleem is!
 

Riacco

Member
ek kan self nie kla nie, het vanjaar 11 gekry waarvan 10 size was, almal behalwe 1 in die Rietfontein tot Struisbaai area. egter niks buitengewoon groot nie, grootste 1 was 45 / 46 cm.

kan nie werklik se of die seisoen beter vangste opgelewer het nie, ek het net meer tyd gehad as die vorige paar jaar (om 2 laaities op 1 slag te kry as jou eerste kinders is nogal moeiliker as wat mens dink, hulle nou amper 3 jaar oud so pa het tyd langs die water gekry die jaar).

nog 1 kans oor, die naweek voor die seisoen toemaak, so dalk nog 1 of 2 bysit.

ek hengel glad nie valsbaai nie so kan nie kommentaar lewer oor die vangste hier rond nie.
 

Def-e-nition

Sealiner
Well , the Rob , coming from a seasoned edibles angler such as yourself , by looking at your profile , I'll believe you .

I rarely catch em , so I can"t say for sure , but if It's A seasoned Edible angler saying there's Less Galjoen , then I wouldn't argue with that . Even though we police catches and fly flags there's still a paar hoenners who definitely keep their "paar galjoene" .
 

Def-e-nition

Sealiner
Lush , Jier In die suid kaap Was die galjoen omtrent so dik gesaai as die 100kg Bronzie's - en wanneer Laas het jy gesien iemand vang n Bronzie van oor die 100kg hier ? ? ? ...

lol .
Ag wat . laat die Manne hulle uitroei werk mee aangaan . dit gaan nie beter raak hier nie . solank ouens 5 plus galjoene huistoe vat , En een verkoop vir R250 , gaan dit nooooooooooooooooooooit stop nie .


Ek wag nou in spannig Omte hoor van lofty en die'gene van suidkaap solid . ek hengel vrek te Min vir galjoen , Om nou hier My bors uittestoot en my stem dik te Maak . die enigste een van Waarde wat ek gevag het , is die 3.2 k jobbie op fijnbosstrand , verder is ek raadop .

Hannes 101 hulle het Omtrent die kraan ooopgedraai Op die galjone die jaar . Hy is n Masjien , Man . ten Muntstens sit hy n hele klompie terug . good for him Man .

Ek stem Saam met the rob . na Myne , het nog net nou die dag Gehoor van N Pel van my , Wat N BLAAAR uitgetrek het op N algemen spot , van so 4.5 kg (wat is 66cm nou Weer ?vergeet )
nogsteeds N helse vis .
they just getting less .
an less
an Less
an Less ...............
 

jaccil

Senior Member
Ja nee, hier in die Kaap was dit darem nie te sleg nie, al kon van die gate dalk beter oopgespoel het. Ek het 'n hele klomp galjoene in die omgewing van 2kg gekry, maar soek nog die groot pitte - miskien die week!

Met die super springgety en groot water lyk die toestande eintlik baie mooi die volgende paar dae. Vandag was nie te sleg nie, net bietjie baie sand opgeskop... Eerste vis van die dag was 46cm.
 

Attachments

  • Galjoen 27092011.jpg
    Galjoen 27092011.jpg
    49.9 KB · Views: 227

The Rob

Member
Jislaaik, maar dit lyk darem nou vir jou lekker!!!! Wens ek kon so bietjie wegbreek in die week vir 'n hengel sessie!

Gaan in Oktober afvat vir 'n week en dan maar redelik toewei aan hengel!

Netjiese gallie! :wfish
 
meesterbeer wrote:
wel ek het n baie goeie galjoen seisoen sover gehad, het die jaar n mission gemaak om hul tevang en het sover 26 gekry wavan 10 size en 16 undersize was. ma die vis is besig om minder teraak of slimmer?
......was jou naam nie "Galjoen Killer (Banned)" nie.:walk:walk:walk:walk:imnew
 
Strepie wrote:
killer strepie wrote:
meesterbeer wrote:
wel ek het n baie goeie galjoen seisoen sover gehad, het die jaar n mission gemaak om hul tevang en het sover 26 gekry wavan 10 size en 16 undersize was. ma die vis is besig om minder teraak of slimmer?
......was jou naam nie "Galjoen Killer (Banned)" nie.:walk:walk:walk:walk:imnew
bwahahaha...soos hy aangegaan het die jaar weet mens nooit!
 

Attachments

  • galjoenkiller.jpg
    galjoenkiller.jpg
    9.1 KB · Views: 123

The Rob

Member
Watse vuil-uil profile pic is dit? Dit lyk na deel van die galjoen-uitroei-projek bende.

:swear

 

killer strepie wrote:
Strepie wrote:
killer strepie wrote:
meesterbeer wrote:
wel ek het n baie goeie galjoen seisoen sover gehad, het die jaar n mission gemaak om hul tevang en het sover 26 gekry wavan 10 size en 16 undersize was. ma die vis is besig om minder teraak of slimmer?
......was jou naam nie "Galjoen Killer (Banned)" nie.:walk:walk:walk:walk:imnew
bwahahaha...soos hy aangegaan het die jaar weet mens nooit!
 
Top