Tsa wrote:
@TOE007: Waar kry die manne die Raggies en op watse gety? Weet jy dalk?
ek weet by die hawe , en soos die ander ook gemention het op die plaat , ek gaan af na krismis , maar ek het n ander plek wat ek will try , ek gaan obviously ook Rasper toe gaan en Brandfontein [ek ken die plaas eienaar] so niks geloopery in jou m&%$r in nie .die raggies hou van makriele...
gety neem ek aan op Stoot.
Ek plek wat ook altyd kwaliteid raggies en
Kobs oplewer is die Brood , jy moet well die plek mooi uitkyk voor jy net daar gaan gooi ...ek dink well daars vreeslik baie , lyn en terminal tackle wat die hele spot opfoul ,ek het soo paar weke gelede n nice Kob def oor die 15 kgs daar verloor ,en ons het 3 kleiner visse gekry , die , problem was klomp lyn ,leaders en traces ,somige goed nog blink sonder roes wat my in/om leader knoop gekoek het !
Vir Rags kan jy ook Quinpoint se deurloop try op laag , dis nou n lekker plek ...