ek weet van stuk stuk Steenbras hier en daar , en blykbaar is die Raggies dukkk...Wat is die nuutste nuus in Struuisbaai? Is die weer so dat mens kan visvang? En watter vis kom uit, spesifiek van die bote af. Was so twee weke gelede daar, toe was daar maar net 6 tjakkies in die hawe, die res het op die wal gelê. Kan nie meer wag vir oujaarsdag dat ek kan afkom soontoe nie.