Strand by Cape Vidal

MvS

New member
Goeie more;:::S

Weet enige iemand hoe lyk die strand nou by Cape Vidal?

Ek sien op die jetski forum, die strand het omtrent weggespoel.

Ons gaan die 1ste week in Desember af, en vat die kayakke saam.:kaykak

Baie dankie solank

 

 

 

 

 
 

willem wikkel spies

Moderator
Staff member
rory sal seker later post.
dit gebeur elke jaar, ander jare net erger.
stadig maar seker, met die omswaai van die seisoen, sal al die sand weer afgelaai word.
dink nie dit sal n probleem met die kayakke wees nie.

laaste was meer n knop waar jy uitry oppi strand, die manne sukkel om terug te kom oor die knop
 

Pdoooubleu

New member
The beach is much smaller now and half the dune washed away but it's possible to drive down with a 4x4. Launching is still as easy as always on a kayak.
 
Top