rory sal seker later post.
dit gebeur elke jaar, ander jare net erger.
stadig maar seker, met die omswaai van die seisoen, sal al die sand weer afgelaai word.
dink nie dit sal n probleem met die kayakke wees nie.
laaste was meer n knop waar jy uitry oppi strand, die manne sukkel om terug te kom oor die knop