
Nuweland se gras gaan grasgroen wees n week na saterdag nadat die koeie daar was.::teas::::teas::Weet julle Stormers wat sal awesome wees? As julle Liefling sing sodra die Bulls opdraf.![]()
Well done Bulls!... As Stormers captain said if it was at Loftus we'd have lost.Ja ek is man genoeg om julle Stormers geluk te wens met julle oorwinning, die Bulle was net nie goed genoeg nie, dit wys maar weer jy klop nie maklik n span op sy tuis veld nie.
Enough said - Ek bly n Bul!