Stormers vs Bulls in Pink

Otto

Senior Member
Heard today that the Bulls will play their first match in PINK this coming Saturday at Newlands.

Die Pink Bul eet OOK nie van die vloer af nie ......
 

Dinglehopper

New member
Ek is nie n bull nie,maar soos hulle Saterdag teen reeds gespeel het moet ons lig loop teen die meisies in pienk,sorry die ''koeie''.
 

Otto

Senior Member
Ja ek is man genoeg om julle Stormers geluk te wens met julle oorwinning, die Bulle was net nie goed genoeg nie, dit wys maar weer jy klop nie maklik n span op sy tuis veld nie.

Enough said - Ek bly n Bul!
 

hndray

Senior Member
Otto wrote:
Ja ek is man genoeg om julle Stormers geluk te wens met julle oorwinning, die Bulle was net nie goed genoeg nie, dit wys maar weer jy klop nie maklik n span op sy tuis veld nie.

Enough said - Ek bly n Bul!
Well done Bulls!... As Stormers captain said if it was at Loftus we'd have lost.

And your sentiment is right... As I always say:

My Country Right or Wrong... My Team Win or Lose!!
 
Top