Ek hengel net vir baber en ek het 2x 10ft en 2x12ft stokke. As ek heel karp swem dan gebruik ek 2x See stokke. My katrolle waneer ek baber aas gooi is 2x centrepins en 2X toruim 20 vir karp swem. Ek sal in my opinie nie klyner as 10ft by n dam hengel nie maar in n rivier gebruik ek 2x 6'6 elbe dropshot stokke met 2x daiwa's gespoel met braid en dit besorg vir my baie pret!
lol. is ja! Ja ek begin die live karp swem ding baie geniet en ek sal biekie wys met fotos as ek weer gaan vang om te wys hoe ek dit doen. Ek gaan paasnaweek ook Bloemhof toe om te proef of sandveld of NW beter gaan wees vir die Bonanza. Wat dink jy?Cheetha FS wrote:
Ek hengel net vir baber en ek het 2x 10ft en 2x12ft stokke. As ek heel karp swem dan gebruik ek 2x See stokke. My katrolle waneer ek baber aas gooi is 2x centrepins en 2X toruim 20 vir karp swem. Ek sal in my opinie nie klyner as 10ft by n dam hengel nie maar in n rivier gebruik ek 2x 6'6 elbe dropshot stokke met 2x daiwa's gespoel met braid en dit besorg vir my baie pret!
As jy praat van Karp swem bedoel jy live bait nê Cheetha. Indien wel stem ek saam. Dis hier waar ek my 12 & 14 ft Exage stokke gebruik. Dit hang ook sekerlik af van hoe die bodem lyk en op watse afstand jy gaan hengel. AS daar baie opstruksies op die bodem lê gaan ly lang (12 - 14 ft) stokke soek maar as dit 'n bodem is soos Sandvelde kan jy met 'n 6 ft stokkie vang.
Eish dis altyd moeilik om goeie raad vir iemand te gee oor watse stok om te kry, lol.
lol. is ja! Ja ek begin die live karp swem ding baie geniet en ek sal biekie wys met fotos as ek weer gaan vang om te wys hoe ek dit doen. Ek gaan paasnaweek ook Bloemhof toe om te proef of sandveld of NW beter gaan wees vir die Bonanza. Wat dink jy?

Waar hak jy jou hoeke (neem aan jy gebruik 2) aan die live bait? Bo by sy rug? Indien wel sal ek jou 'n goeie tip kan gee wat baie beter werk.
Jong ek weet nie en ek kan ook nie regtig van NW se kant praat nie. MAAR daai ou rivier bed trek my heeltyd na Sandvelde se kant toe.
Dankie vir die al die raad en kennis waardeer dit! Ek sal maar so eksperimenteer en sien waarmee ek opeindig. Skuim, wa kan n mens na die jade stokke kyk, ek sien niks op die net nie?