Christian1988
New member
Goeiedag mense.
Ons gaan Maart in die stilbaai omgewing wees. Weet iemand dalk waar ek ekstra inligting rakende die plek kan kry. Ek vang al vir jare by Hentiesbaai vis en ek is gewoond aan die vis se maniere en giere in daardie omgewing. Ek het jare laas aan die SA kus gehengel, by St Lucia..... Faktore soos windrigting, beste plekke om te vang asook ase sal hoogtens wardeur word.