Stilbaai visvang

Christian1988

New member
Goeiedag mense.

Ons gaan Maart in die stilbaai omgewing wees. Weet iemand dalk waar ek ekstra inligting rakende die plek kan kry. Ek vang al vir jare by Hentiesbaai vis en ek is gewoond aan die vis se maniere en giere in daardie omgewing. Ek het jare laas aan die SA kus gehengel, by St Lucia..... Faktore soos windrigting, beste plekke om te vang asook ase sal hoogtens wardeur word.
 
Ripper_ZA

Member
2 beste threads van stilbaai
http://www.sealine.co.za/view_topic.php?id=6410&forum_id=25
http://www.sealine.co.za/view_topic.php?id=89296&forum_id=58
 
1991sharky!

New member
vra vir shawn mey ek reken y sal jou baie kan help met stillbaai 0446903577 of vir xander de beer 0828104918 daai 2 manne sal jou kan help sonder twyfel. xander ken stilbaai baie goed en shawn mey id die ninja van die see
 
Top