Stilbaai Galjoen Derby 2009

Sailfish wrote:
Hannes101 wrote:
DJP wrote:
Torium...ai julle werkende mense het darm leker geld om op tackle te blaas! LOL

Aas is die probleem aangesien ek 'n amalgemasie van tb/h1n1/griep en seker nog 'n paar goed het...Stellenbosch virus coctail!

Wie van julle vat 'n karp stok derby toe?

Ekt nou maar afgelei senior member is vir ou ballies!:lol:1     :walk

Die van julle wat tot maandag bly en nie 'n 2 dag babelaas gaan afwerk nie... is sondag Kraker dag? Ek hoor daar kom kabeljou uit by Breerivier so dalk mag daar 'n paar by Preekstoel rondloop...

 
stem saam as jou hare min raak of grys raak....dan is jy 'n senoir member....:hyst::hyst::hyst:
Ten minste het ons al hare waar dit sepous is om te wees. Sodra julle laaities kan bewys daar is enige teken van lewe daar sal ons vir Admin laat weet die welpies kry maanhare.:hyst::hyst::hyst:

:hyst::hyst::hyst:::craz::craz:hyst::hyst:

spoken like a true Senior Member.........lol
 

DJP

Sealiner
Hahahaha...ja sal maar my bek hou oor die senior members. Julle leer mens so nou en dan darm iets van visvang. Sal maar die ou manne respekteer.

Op meer relevante noot...daai 4.3kg Suid-Kaap galjoen...wtf??? Daai vis is prys genoeg!!! Nou beter hierdie week vinnig einde toe staan!
 
DJP wrote:
Hahahaha...ja sal maar my bek hou oor die senior members. Julle leer mens so nou en dan darm iets van visvang. Sal maar die ou manne respekteer.

Op meer relevante noot...daai 4.3kg Suid-Kaap galjoen...wtf??? Daai vis is prys genoeg!!! Nou beter hierdie week vinnig einde toe staan!
baie mooi galjoene daai!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
 
Soos ek dit uitwerk is dit

Area Powder Coaters

Elfies

APC Homes

Oceans 50

Sterkte manne vir die naweek en hou julle reports reg vir wanneer julle terug is!!!
 

Ray Hall

Senior Member
Yes manne,

Ek is verplan om vrydag, saturdag en sondag aand te hengel either die preekstoel/monquini beach area of die jongensfontein area vir die verlore groot kabeljou en elf of miskien a paar tande manne!!

Wil enige iemand my miskien join vir aand of twee?
 
Top