***Galjoen***
Sealiner
Sien daar kom so stormpie deur volgende week, manne gameplan het so pas verander!!!!!!
:spite:spite:spite:spite
:spite:spite:spite:spite

always be prepared my friend, you'll never now when the big storm will hit us.....and it looks like next week already......EINA!!!!!!!!!!!!!!!!!!***Galjoen*** wrote:ek sien jy het alweer gister gewerk nie - weer met wurms gan speel........Bloedwurm is glo nie die probleem......![]()
![]()

My aas is regHannes101 wrote:***Galjoen*** wrote:ek sien jy het alweer gister gewerk nie - weer met wurms gan speel........Bloedwurm is glo nie die probleem......![]()
![]()
....aas is die geheim.......hoe lyk julle span se aas? Ek het so 4 mossels vir julle as jy belangstel......:lol:1:lol:1:lol:1

stem saam as jou hare min raak of grys raak....dan is jy 'n senoir member....Torium...ai julle werkende mense het darm leker geld om op tackle te blaas! LOL
Aas is die probleem aangesien ek 'n amalgemasie van tb/h1n1/griep en seker nog 'n paar goed het...Stellenbosch virus coctail!
Wie van julle vat 'n karp stok derby toe?
Ekt nou maar afgelei senior member is vir ou ballies!:lol:1
Die van julle wat tot maandag bly en nie 'n 2 dag babelaas gaan afwerk nie... is sondag Kraker dag? Ek hoor daar kom kabeljou uit by Breerivier so dalk mag daar 'n paar by Preekstoel rondloop...

jealousy makes you nasty.....hey???????????DJP wrote:stem saam as jou hare min raak of grys raak....dan is jy 'n senoir member....Torium...ai julle werkende mense het darm leker geld om op tackle te blaas! LOL
Aas is die probleem aangesien ek 'n amalgemasie van tb/h1n1/griep en seker nog 'n paar goed het...Stellenbosch virus coctail!
Wie van julle vat 'n karp stok derby toe?
Ekt nou maar afgelei senior member is vir ou ballies!:lol:1
Die van julle wat tot maandag bly en nie 'n 2 dag babelaas gaan afwerk nie... is sondag Kraker dag? Ek hoor daar kom kabeljou uit by Breerivier so dalk mag daar 'n paar by Preekstoel rondloop...
![]()

Ons span se Sponsered Baadjies.....

::craz::craz::crazek sien dan niks wat sê dat julle deel van die Stilbaai galjoen Derby is nie......of is dit in die fine print......:doh:doh:lol:1:lol:1:doh:dohOns span se Sponsered Baadjies.....
Ons span se Sponsered Baadjies.....

::craz::crazHannes101 wrote:ek sien dan niks wat sê dat julle deel van die Stilbaai galjoen Derby is nie......of is dit in die fine print......:doh:doh:lol:1:lol:1:doh:dohOns span se Sponsered Baadjies.....
Of is dit nodig vir julle Alzheimer manne om te sien waar julle is? Want dit kan nogal probleem raak as jy trug kom Kaap toe!:lol:1Ten minste het ons al hare waar dit sepous is om te wees. Sodra julle laaities kan bewys daar is enige teken van lewe daar sal ons vir Admin laat weet die welpies kry maanhare.DJP wrote:stem saam as jou hare min raak of grys raak....dan is jy 'n senoir member....Torium...ai julle werkende mense het darm leker geld om op tackle te blaas! LOL