Steyns

Naruto

Sealiner
Hi guys,

Hope all is well. I want to get some info on Steyns like how deep to go at which spot and what fish to target at that spot. I have mainly only fished at spots 2 and 3.

Lets see how much detail we can get in this post. We can then move on to another venue.
 

Attachments

  • Steyns1.jpg
    Steyns1.jpg
    17.5 KB · Views: 218

Bruggie

Sealiner
I have fished only 3 before.We went with a little fish boat with a motor at about 400m. The size that came out was between 4 & 9 KG. This was all cought on honey.

This is all I can tell.
 

Sidd

Senior Member
Where can I get a map of these contours?

I go to a spot about 5kms from Steyns and would like to know where the deep water spots are.
 

LeonK

Member
jou studie van steyns..LOL

maar moenie ophou nie, ek kan ook leer aangesien steyns my blou geskop het op ons laaste outing.
 

Naruto

Sealiner
Sidd, try www.damcontours.co.za

Rampokker, dis nie net vir die liga nie. E dink die soort inligting sal altyd handig wees. Dis hoekom ek nog venues wil post soos die tyd aangaan. Sodoende kan ons n hele databasis opbou van die venues.

Ek het al lekker gevang by #2 op n afstand tussen 80-100m. Dips wat gewerk was Pynappel, FX, Perdeby, Almond.
 

PEETO

Senior Member
Spots 4&5&6 afstand 40-100 m, degies, rooi en geel floaties klein of groot, Mielies custard of pynappel/dips All Blacks, hasbeen, Looti, fx, duiwelsdrek. Degies (SWD en gewone)gedip in dynamite/cina1/legend. Spesie Muddies/graskarp/Gewone karp. Die bodem van die water is baie modderrig. Babers wei ook die area in die nag.
 
@NARUTO:

Vir watse klub hengel jy nou? Het met die manne by Gauteng se prysuitdeling gepraat wat se Verref ontaard in n social club. Daar was maar net twee mense van Verref daar.
 

PI

Senior Member
Ok Meneer,
Ek is nou nie n topo expert nie, maar dit will my lyk dat daar nie veel verskil is in die diepte nie.
Hier is my suggestion:
5,6,7 looks like deeper water, b'cause contours is closer together and closer to shore. I will personally fish this Autum, Winter and early spring. Its also like a sloep. Baits and dips will vary based on my database
1. Strawlic
2. Banjo
3. Bunspice
4. Biddulphs
5. TAC
Die ander stands sal ek in warmer weer vang en die normale dips try. Dis open water in my opinie... (??)
Dit is baie moelik om te se as ek nie by die water staan nie, want ek hou die angle van die shoreline in gedagte en ek wade tot ek bors diepte bereik.
Ek gaan ook binnekort vir my van daai markers koop om te sien wat die diepte is waar ek hengel.
Ek soek vir ongeveer 4mtrs diepte water as ek dit kan kry.

Jammer ek kan nie meer help nie, ek is ook maar n beginner met die diepte en topo aspects, aangesien ek nou eers sien hoe belangrik dit eintlik is.

Dit is soos Trump sal se: Location, Location, Location....
PI:breakd:::craz
 
Top