Ons was die naweek bietjie steyns toe ..Ons het eerste gecast maar net kleintjies gevang.Toe besluit ons maar om my nuwe bait boat te toets...Dit het gewerk toe verbeter die vangs ook..Ons het so 150m-200m die lyne in gevat.Ons grootste was 3.8 kg karp..In totaal 6 mooi karpe gevang tussen 2.5 en 3.8 kg.En 'n klein baber vcan 2.5 kg op 'n floatie gevang.
Wat vir ons gewerk het was
Bleading floaties!
ALMOND (oorlog) floats
Curry floats
Escape
Monster Carp
Honey glow
Piesang(Banjo)
Tjop tjop
Tuti Fruti
Wat vir ons gewerk het was
Bleading floaties!
ALMOND (oorlog) floats
Curry floats
Escape
Monster Carp
Honey glow
Piesang(Banjo)
Tjop tjop
Tuti Fruti
