Steyns 'n lekker kort sessie

Otter@mmm

New member
Ons was die naweek bietjie steyns toe ..Ons het eerste gecast maar net kleintjies gevang.Toe besluit ons maar om my nuwe bait boat te toets...Dit het gewerk toe verbeter die vangs ook..Ons het so 150m-200m die lyne in gevat.Ons grootste was 3.8 kg karp..In totaal 6 mooi karpe gevang tussen 2.5 en 3.8 kg.En 'n klein baber vcan 2.5 kg op 'n floatie gevang.
Wat vir ons gewerk het was
Bleading floaties!
ALMOND (oorlog) floats
Curry floats
Escape
Monster Carp
Honey glow
Piesang(Banjo)
Tjop tjop
Tuti Fruti
 

Attachments

  • 100_0174.jpg
    100_0174.jpg
    33.4 KB · Views: 165

Brakkanjan

Senior Member
Great man, Steyns het my al goed behandel maar ook dan en wan stief. Almond is altyd 'n wenner daar.

Baie geluk!::S
 

Otter@mmm

New member
Dit is lekker...Dis net bietjie primitief..Wat ek daarby bedoel is , hulle moet net kleed kamers en storte kry dan sal dit baie geriefliker wees vir die gesin en kinders...
 

Naruto

Sealiner
Otter@mmm wrote:
Dit is lekker...Dis net bietjie primitief..Wat ek daarby bedoel is , hulle moet net kleed kamers en storte kry dan sal dit baie geriefliker wees vir die gesin en kinders...
Net jammer dit gaan dan nie meer sulke ongerepte water bly nie.
 
Top