Steyns 2010-08-07

I have read that a number of Sealiners were planning trips to their favorite fishing venues the past weekend, but alas, no reports have been submitted till now. So I'm going to be brave and post the suffering we endured :SSS   After arriving rather late at my Boet's place after a braai, I was amased at my ability to pack all the necesary tackle for our club comp at Steyns. I woke up wondering where I was and remembered the angling. But I started getting the "bang-B" if I indeed packed everything. My doubts were vindicated. We set of an hour late (obviously) and arrived at a misty and cold Steyns. I hoped to get a fish in close early before going deep with the second rod and cast in at roughly 50m. I think I had TAC on the bol. No wait, I DID have TAC on the bol. :puke On the 2nd rod a put on my favorite combo of Devilsfork and FX and cast a good cast out deep. After a good 1hr20min I had the faintest of bites on the 2nd rod and manage to land a grasscarp of 0,3kg on my first cast ::S   The rest of the day went really slow. To my left was Rampokker and Koekies. But nobody were standing at their stands further down either.

 

My 2nd fish I only got the afternoon....a 1kg carp on a Vaaldam trace with a P3, also thrown as far as possible. I had Vicks and Lootie on the ball with HoneyGlow floaties and small swd on both hooks. As after thought, I dipped the top hook in Q35 (odd combo, I know). And that was that for the day for me. Boet blanked, but we are going to work on his casting to get distance.

I think Johan v Graan won the day with 6 or 8 fish. The juniors, surprisingly faire fairly well. Okay, the one kid that ended 2nd for the day (I think) now qualifies as a senior. Got a few pics of the juniors fish shown below.

 
 

Attachments

  • Miss dekker.jpg
    Miss dekker.jpg
    42.5 KB · Views: 350
He even painted faces on the bol (the bol turned so you cant see the other eye and the nose). Was yellow activator and Almond Supreme

 
 

Attachments

  • Activ & alm sup.jpg
    Activ & alm sup.jpg
    81.9 KB · Views: 345

Brakkanjan

Senior Member
Steyns is nie altyd jou maat nie Shark, het al daar gaan social en met die verkyker gesit en loer, kiepnette orals op die oewer en nie in die water nie.

Kombo's wat werk vir koue dae by Steyns en ek glo vas daarin is :

1)FX en Perdeby.
2)Almond en Rhodium.
3)Looti en Vicks.
4)TAC of TCP gemeng met kondensmelk.
5)Ebony en Honeyglow.

 

Het die ouens wat kompetisie gehengel het huilerig gehad met die outjie wat gebyt het  op 'n Vaaldam pit ;)
 

Attachments

  • S5002383.JPG
    S5002383.JPG
    73.3 KB · Views: 340
Shucks.....sien nou eers die datum is verkeerd op die heading. Moet 2010-08-07 wees.
Het darem die TAC, Lootie & Vicks gebruik. Het ebony en duiwelsdrek saam gebruik (amper soos Dynamite van SC).

Dalk was dit die perdeby wat ek moes gebruik het om meer vis te kry. Would never know. Kon nie te koud gewees het toe jy daai karp gevang het nie Brakkenjan...jy loop met n T-shirt rond!
 

LeonK

Member
ek is self n bietjie huilerig deesdae want my hengel is so af dat selfs die juniors my wen. LOL

coco ek dink nie dit het gegaan oor die aas nie maar eerder die oewer. steyns was baie spotty saterdag en die ouens verder af op die oewer en om die draai het met dieselfde probleem gesit. hoe verklaar jy dat een penmaat blank terwyl die ander penmaat 16 vis kry? die ou wat vis gekry het het tot vir die ou wat geblank het stoppe gebou.
 

Brakkanjan

Senior Member
Hey manne, dankie vir die great report. @ Shark, dis die eerste winter wat ek 'n baadjie dra, my vrou se ek raak nou oud. In ekstreme weer het ek steeds 'n kortbroek en gewoonlik 'n drimac gedra. Moes die winter gaan langbroeke en baadjies koop want ek het nie gehad nie.

Ek kon nie onthou hoe was die weer daai dag nie maar wat ek wel weet is dat die vis skaars was lol!

Hoe is die pad na Steyns toe deesdae? Steeds so wild?
 
@RAMPOKKER: het Johan v Graan 16 vis gekry!! Dog dis 6 of 8 vis op die meeste :shock: Dit was spotty gewees ja. Dink Natasha se seun het 5 vis gevang en hy was weer regs van ons gewees. En hoe ver kan daai twee juniors wie se fotos op is nou eintlik cast? En hulle het weer links van ons gesit. Ek het ook vroeg vlakker probeer en my Boet het heeldag nie verder as 40-60m gehengel nie.
@BRAKKANJAN: dis tyd dat jy oud/normaal word ::)
die pad is nog steeds hobbelrig maar ry nou beter. Dink al die karre het die pad bietjie platter gery. Maar wag vir daai eerste reen en jy gaan nie jou kar/bakkie beheer nie. Daar le fyn grond orals op die paadjies....en dit gaan 'n snottery afgee dink ek.
 

Brakkanjan

Senior Member
Ek dink Naruto moet bietjie vir ons 'n Social reel as dit lekker warm is ;)

Ek sien die See-Manne het 'n lekker Birthday Bash oppad.

Hier is die 2de vis wat ek daai dag gevang het, dink dit was op 'n Slangwurm, ek gebruik mos nie daai Anorexia wurms nie, kan nie sien sonder my bril nie - Ja Shark dis moeilik om oud te word ;)
 

Attachments

  • S5002377.JPG
    S5002377.JPG
    49.8 KB · Views: 225

Enigma

Moderator
Q35 het heuning in so nie so 'n wilde kombinasie on Honey glo saam op te sit

Honey was nog al die jare 'n top aas by Steyns in die Winter.

Wel julle het minstens vis gekry

Great manne
 
Top