STERKFONTEIN DAM

snakes

Member
Naand Manne

Ons gaan die naweek van 12 - 16 Okt by 'n plaas dam naby Sterkfontein Dam hengel en dan bietjie by Sterkfontein self.

Is daar iemand wat bietjie kan help met raad, oor die aas ens ens. Ken glad nie die omgewing nie.

Ek sal dit baie waardeer.

Snakes
 

FRITZABU

Sealiner
Al baie keer gehoor van mense wat se daar is baie forel en geelvis in Sterkfontein dam .

Nog self nooit daar gevis nie .
 

snakes

Member
FRITZABU wrote:
Al baie keer gehoor van mense wat se daar is baie forel en geelvis in Sterkfontein dam .

Nog self nooit daar gevis nie .

FRITZABU

Baie dankie vir die terugvoer.

Grootbek of Kleinbek Geelvis?? Voorstel vir aas??

Die forel dink jy 'n mens sal hulle van die kant kan vang?? Aas??

Geniet die aand
 

FRITZABU

Sealiner
'n vriend van my wat baie daar gegaan het voor hy oorlede is .Het altyd sommer erdwurms op float gebruik van kant om forel te vang. Dink nie dit is reg nie want mens moet hulle mos met regte vlieg goeters vang .

Die geles het ;n ander vriend weer baie gekry van boot met rys miere op 'n slow drift .Behoort ook van kant af te kan kry met deeg of rys miere .

Sover ek weet is daar net kleinbek geles in daai dam ,maar mag verkeerd wees ook .

Soos ek verstaan van kliente is die water nog baie helder en skon .Nog nie so besoedel soos hier in res van SA nie .
 

lebaka

New member
hi there Ive fished there before caught the most beautiful canary yellow yellow fish there,caught them on plain white dough and earthworm.
enjoy its a beautiful venue.
 

Mariok2

New member
Hi

Ek het laas jaar April so vir 'n lang naweek by Sterkfontein gaan hengel, wat 'n fees. Ons het baie geel vis en muddies gekry en net een karp vir die 5 dae. Daar is ook wel barber en bass in die dam.

Dip wat vir ons gewerk het is Gatvol, Tjop-Tjop. Ons het ook het met twee kleur mielie bom gehengel geel en rooi waarvan die rooi goed met knoffel gedokter was. Floutie soos knoffel, bloekom,pink sweets het goed gewerk. Ons het ook gesien dat 'n geel en rooi deegie ook lekker werk so wel as wit sout deegie.

 Geniet die naweek en stywe lyne.
 

Attachments

  • 100403_100327.jpg
    100403_100327.jpg
    51.3 KB · Views: 140

PI

Senior Member
I went passed Sterkfontein Saturday and it looks like a beauty to fish. The water is crystal clear. I didnt really see any anglers, but I'm sure there is nice fish.

PI
 
Top