***Galjoen***
Sealiner
Fluffy wrote:
Lol, ja jy beter 'n plan maak...dit raas al so hard ek kan dit hier op die 3de vloer hoor as jy by die werk aankom....lol***Galjoen*** wrote:Nope buddy.gaan wag tot einde vani maand eers.my kar se cv joints eers uitsort.Fluffy wrote:Nice visse buddy.
Jis Fluffy, ons het ons SSEC:WC comp aan die naweek tussen Dawidskraal en Joke se Baai, gaan jy ons kom join die naweek dan kan jy sommer die ander manne ontmoet?
::jest::jest::jest![]()

Stunning report there ***Galjoen*** !! Those steam trains know how to take a person for ride !! LOL !! Better luck next time !! 