St Lucia

willem wikkel spies

Moderator
Staff member
dink die bruin water is oppad.
vreiheid het goeie reen gekry, so oor 4 dae is die bruin water daar.
hoop maar vir die n/o wind om water skoon te hou.
roof vis is reeds daar "kingies"
 
Top