Hallo almal.Wat se vis en gediertes byt vroeg November in St Lucia,gesien dat die toestande mooi is.
S Skulpie New member Oct 21, 2013 #1 Hallo almal.Wat se vis en gediertes byt vroeg November in St Lucia,gesien dat die toestande mooi is.
W willem wikkel spies Moderator Staff member Oct 22, 2013 #2 dink die bruin water is oppad. vreiheid het goeie reen gekry, so oor 4 dae is die bruin water daar. hoop maar vir die n/o wind om water skoon te hou. roof vis is reeds daar "kingies"
dink die bruin water is oppad. vreiheid het goeie reen gekry, so oor 4 dae is die bruin water daar. hoop maar vir die n/o wind om water skoon te hou. roof vis is reeds daar "kingies"