St Lucia, A sorry story

Deon de Beer

New member
 Each time I vissit St Lucia the past couple of years, and I do it about every second month I go back home telling my family that this were the last time. After some weeks I remember the days when St Lucia were still St Lucia and then we go again.

Now Im really Pd off and would like to start a action group, you can join on FaceBook at

https://www.facebook.com/groups/590169697698343/590171894364790/?notif_t=like

It is in the interested off all the fisherman, even if you are not interested in the well being off St Lucia I would like to plea that you join the page as we need the numbers.

Do it for your fellow fisherman
 
Deon de Beer

New member
St Lucia were started and funded by fisherman, now the new government is raping us the fisherman that started St Lucia.
1) No impact report with reverence to beach driving were submitted up to now.
2) None of the jetty's were repaired since 1994
3) No road maintenance since 1994
4) Reads are overgrowing the lake because of poor management.
5) Only place for 5 small groups of not more than 3 can fish from the banks of the lake because of reads.
6) Only the toilets at the swimming beaches were revamped, the one at the lake is now even demolished.
7) Most of the business owners don't even stay in St Lucia and millions of dollars or pounds don't even reach South Africa as the foreign tourist transfer money from one foreign bank to another as the businesses owners live outside South Africa, now we the fisherman that they would like to get out of St Lucia is subsidizing there holiday thru our taxes.
8) I never counted any closed businesses  or empty  business premisses in St Lucia before St Lucia became the play ground of foreign tourist
9)We as Fisherman now what is the deal in St Lucia, but every one is to scared to stand up to this up to no good government who still would like to mine St Lucia and they know once they get our fisherman o give up they win, they will bring in mining machines and rape our heritage  
 
Deon de Beer

New member
Willem, ek vra nie baie van al die vissermanne nie, ek vra net om op die Facebook blad te kliek en dit te " join".

Ek soek getalle dan sal ek probeer om te baklei vir jou en jou kinders se erfnis.

Ek het regtig gehoop vissermanne sal saam staan maar amper 300 mense het die     " post " al gelees en sleg 4 mense van " sealine" het op die  Face book blad gekliek.

IS DIT HOE ONS GAAN SAAM STAAN- NIE EERS AS IEMAND ANDERS VIR JOU REG BAKLEI SAL ONS DIE MOEITE DOEN OM BY N BLAD AANTESLUIT NIE.
 
MassynD

New member
Deon, ek kan hoor jys ontsteld en ek sal jou blad skud dat jy wil veg waarin jy glo. Wat aangaan met die strand ryery glo ek nie die strande sal ooit oopgemaak word soos dit voorheen was nie. Ek het dit nou so aanvaar ek was baie hartseer maar het dit aanvaar.

Die besighede in St Lucia onderhou baie mense in St Lucia, van besigheids eienaars tot die mense wat daar werk tot die plaaslike mense. Dis besigheid ons moet dit aanvaar.

Die St Lucia area was n wereld erfenis gebied verklaar en glo my geen myn sal daar kan op start nie want die wereld sal dit nie toelaat nie. Daai deel hang nie van ons patetiese regime af nie.

Dit is ongelukkig n feit dat St Lucia meer omsien na die belange van buitelandse toeriste want hulle betaal in dollars. St lucia sal nooit kan afhangklik wees van slegs vissermanne nie. Dit sal nooit werk nie want al die vissermanne bring hulle kos en drank en ander benodighede in hulle treilers daar aan en koop net drank en brood en aas soos nodig want als is te duur in St Lucia. Eks ook n visserman en ek beplan fyn en vat al my goedjies van die huis af saam wat ek kan.

Daar is mense wat afhangklik is van die toeriste en oorsee se toeriste speel n groot rol in ons plaaslike ekonomie.

Ek verstaan dit raak n snaar naby aan jou hart en ek hoop jy kry reg wat jy uitset om te doen, ek hoop jyt baie hare op jou tande ek gaan jou fb page like.
 
Serra Moz

Sealiner
While your points are valid, I do agree with WWS - sterkte! Perhaps you should select another heading for your thread, I do understand what you getting at, but the heading is off the mark. I am sure most members, assumed it was a violent crime committed.

I am refering to the heading of the link you have posted related to you post here.
 
Koper

Senior Member
Serra Moz wrote:

Agree Serra

The heading is misleading, post another heading if you want Deon & I will change it.
 
willem wikkel spies

Moderator
Staff member
Deon de Beer wrote:
Willem, ek vra nie baie van al die vissermanne nie, ek vra net om op die Facebook blad te kliek en dit te " join".

Ek soek getalle dan sal ek probeer om te baklei vir jou en jou kinders se erfnis.

Ek het regtig gehoop vissermanne sal saam staan maar amper 300 mense het die     " post " al gelees en sleg 4 mense van " sealine" het op die  Face book blad gekliek.

IS DIT HOE ONS GAAN SAAM STAAN- NIE EERS AS IEMAND ANDERS VIR JOU REG BAKLEI SAL ONS DIE MOEITE DOEN OM BY N BLAD AANTESLUIT NIE.

Deon
dalk klink ek negatief.
Ek kan vir jou boeke skryf oor wat daar aangaan.
ek het ook in 19jaar gesien wat daar gebeur het.

maar gaan kyk na die tread:
http://www.sealine.co.za/view_topic.php?id=89175&forum_id=8

en andere wat ek kan aanhaal.

ons sal nooit weer op die strand kan ry nie, wel ek kan, ekt n boot lol!

kom ons kyk na jou punte;
die verslag oor die strand ryery.
maak dit saak?
ekt gesien hoe die see, in een naweek n meter sand wegneem tot teen die duine.
voertuie kan nooit daai inpak lewer nie.
so waarheen al daai krappe en sand luise is, weet ek nie.
gaan dit die strandryery terug bring, nee

die herstel van die jettys:
ons land is gemik op toerisme, hulle hengel nie. so hoekom n jetty herstel vir basies niemand wat dit gebruik nie.
ook die laaste paar jare was die mond na die see toe "kanaal is nou oop tussen die umfolozi en die meer".
so geen broeiende visse nie en geen suidafrikaanse hengelaars nie.
ek hengel ook nie in die meer nie.
as ek daar wil hengel, kan ek net so wel in vaaldam gaan hengel. ek soek die strand.
daai 13000 krokodille daar staan my ook nie aan nie. ek bly eerder weg daar.

road maintenance since 1994.
hulle het wel die pad tussen mtubatuba en st lucia geteer.
binne in die dorp is dit sleg, nes in Johannesburg. daar naby die wanderes het jy amper n 4*4 nodig om daar te ry.

reads overgrowing due to no maintenance:
daai riete lyk dalk nie mooi nie, maar onthou st lucia is ook n vlei land en riete help die water suiwer.

so daar is nie veel hengelaars nie, hoekom die riete verwyder.

toilets:
dit was maar die natuur se genade dat die ou toilet by die mond gespaar is.
hoekom n half miljoen daar spandeer waar dit n risiko is vir die natuur?

die besighede wat daar is teiken weereens die toerisme.
die spar stoot se pryse op net voor die skole sluit. hy is lekker dik in die pond daar.

daar is egter n ander problem.
ST Lucia is net so groot hy kan nie verder uitbrei nie, en dit stoot pryse net verder op.
geen werk skepping nie, geen uitbreiding nie, niks wat dit regverdig om miljoene in te bele nie.

dis n outydse regse dorp wat n lelike doring was vir die regeering. dalk nogsteeds.
so hoekom geld daar spandeer, vir wie en hoekom?

die inwoners daar het al telke male prober om dinge te verander en die rigeering staan maar net vas.
petiesies was opgetrek oor zalumis en daar het niks van gekom nie.

selfs ou kort broek het gese hy sal die strande oopmaak as ons vir die anc stem.
"dit was die rumors wat die rondte gedoen het"

met die toemaak van die strande, het die meeste hengelaars noord gevlug, mosambiek toe.
want daar kan hulle mos ry op die strande. dit is later daar ook aangespreek.

die groot ding van st lucia is:
kry die mond oop na die see!
natuurlik, nie mens gemaak nie. maw bid vir reen, sodat die mond vanself kan oopspoel.
wanneer die mond oop is en oop bly, sal die visse weer kom broei.
so die hengel sal beter word en die stories sal loop en die hengelaars sal terug keer.
sonder vis, wil die manne nie daar wees nie.

daar is nog vis, glo my, jy moet maar net weet hoe om daai strande te hengel.

laastens, ek kan nie jou FB page laaik nie want ekt nie meer n rekening nie.
dis vir my tydmors want elke Straat H ***r ken my blykbaar.
ek ken hulle nie eens nie.................
en elke ou wil met my pelle wees en hulle hengel nie eens nie.

ek wens jou alle sterkte toe met dit wat jy beoog.
wanneer jy dit reg kry, gaan ons almal saam smile en party hou.

so weereens sterkte!
 
Serra Moz

Sealiner
Koper wrote:

Greetings Koper, sorry was just kind of confused - sure with another heading he will gain support? Also perhaps some sort of proposal if/what/why/how ect .... might get the lobby going. However, without doing proper homework and sound informative suggestions, it sadly will just become a F/B page where people like/complain, without really getting to the crux of the matter at heart.

I am sure members/people will support the cause if handled correctly.

Best for 2014
 
Serra Moz

Sealiner
willem wikkel spies wrote:
Deon de Beer wrote:
Willem, ek vra nie baie van al die vissermanne nie, ek vra net om op die Facebook blad te kliek en dit te " join".

Ek soek getalle dan sal ek probeer om te baklei vir jou en jou kinders se erfnis.

Ek het regtig gehoop vissermanne sal saam staan maar amper 300 mense het die     " post " al gelees en sleg 4 mense van " sealine" het op die  Face book blad gekliek.

IS DIT HOE ONS GAAN SAAM STAAN- NIE EERS AS IEMAND ANDERS VIR JOU REG BAKLEI SAL ONS DIE MOEITE DOEN OM BY N BLAD AANTESLUIT NIE.

Deon
dalk klink ek negatief.
Ek kan vir jou boeke skryf oor wat daar aangaan.
ek het ook in 19jaar gesien wat daar gebeur het.

maar gaan kyk na die tread:
http://www.sealine.co.za/view_topic.php?id=89175&forum_id=8

en andere wat ek kan aanhaal.

ons sal nooit weer op die strand kan ry nie, wel ek kan, ekt n boot lol!

kom ons kyk na jou punte;
die verslag oor die strand ryery.
maak dit saak?
ekt gesien hoe die see, in een naweek n meter sand wegneem tot teen die duine.
voertuie kan nooit daai inpak lewer nie.
so waarheen al daai krappe en sand luise is, weet ek nie.
gaan dit die strandryery terug bring, nee

die herstel van die jettys:
ons land is gemik op toerisme, hulle hengel nie. so hoekom n jetty herstel vir basies niemand wat dit gebruik nie.
ook die laaste paar jare was die mond na die see toe "kanaal is nou oop tussen die umfolozi en die meer".
so geen broeiende visse nie en geen suidafrikaanse hengelaars nie.
ek hengel ook nie in die meer nie.
as ek daar wil hengel, kan ek net so wel in vaaldam gaan hengel. ek soek die strand.
daai 13000 krokodille daar staan my ook nie aan nie. ek bly eerder weg daar.

road maintenance since 1994.
hulle het wel die pad tussen mtubatuba en st lucia geteer.
binne in die dorp is dit sleg, nes in Johannesburg. daar naby die wanderes het jy amper n 4*4 nodig om daar te ry.

reads overgrowing due to no maintenance:
daai riete lyk dalk nie mooi nie, maar onthou st lucia is ook n vlei land en riete help die water suiwer.

so daar is nie veel hengelaars nie, hoekom die riete verwyder.

toilets:
dit was maar die natuur se genade dat die ou toilet by die mond gespaar is.
hoekom n half miljoen daar spandeer waar dit n risiko is vir die natuur?

die besighede wat daar is teiken weereens die toerisme.
die spar stoot se pryse op net voor die skole sluit. hy is lekker dik in die pond daar.

daar is egter n ander problem.
ST Lucia is net so groot hy kan nie verder uitbrei nie, en dit stoot pryse net verder op.
geen werk skepping nie, geen uitbreiding nie, niks wat dit regverdig om miljoene in te bele nie.

dis n outydse regse dorp wat n lelike doring was vir die regeering. dalk nogsteeds.
so hoekom geld daar spandeer, vir wie en hoekom?

die inwoners daar het al telke male prober om dinge te verander en die rigeering staan maar net vas.
petiesies was opgetrek oor zalumis en daar het niks van gekom nie.

selfs ou kort broek het gese hy sal die strande oopmaak as ons vir die anc stem.
"dit was die rumors wat die rondte gedoen het"

met die toemaak van die strande, het die meeste hengelaars noord gevlug, mosambiek toe.
want daar kan hulle mos ry op die strande. dit is later daar ook aangespreek.

die groot ding van st lucia is:
kry die mond oop na die see!
natuurlik, nie mens gemaak nie. maw bid vir reen, sodat die mond vanself kan oopspoel.
wanneer die mond oop is en oop bly, sal die visse weer kom broei.
so die hengel sal beter word en die stories sal loop en die hengelaars sal terug keer.
sonder vis, wil die manne nie daar wees nie.

daar is nog vis, glo my, jy moet maar net weet hoe om daai strande te hengel.

laastens, ek kan nie jou FB page laaik nie want ekt nie meer n rekening nie.
dis vir my tydmors want elke Straat H ***r ken my blykbaar.
ek ken hulle nie eens nie.................
en elke ou wil met my pelle wees en hulle hengel nie eens nie.

ek wens jou alle sterkte toe met dit wat jy beoog.
wanneer jy dit reg kry, gaan ons almal saam smile en party hou.

so weereens sterkte!
Well said WWS...100% spot on!
 
willem wikkel spies

Moderator
Staff member
this was at tugela
all the way past cape vidal.
heavy big seas took the beech away. no car could ever do this.
 
Attachments

  • DSC07486.JPG
    DSC07486.JPG
    28.5 KB · Views: 330

willem wikkel spies

Moderator
Staff member
cape vidal se strand tot teen die duine weggeneem.
so ja, 4x4 ry wel strandloperjies se neste plate en kleintjie dood, maar ek dink die natuur het meet aangerig aan die strande as wat ons in n duisend jaar kon doen met voertuie
 
Attachments

  • 07072009100.jpg
    07072009100.jpg
    47.6 KB · Views: 331

Bern

Member
willem wikkel spies wrote:
cape vidal se strand tot teen die duine weggeneem.
so ja, 4x4 ry wel strandloperjies se neste plate en kleintjie dood, maar ek dink die natuur het meet aangerig aan die strande as wat ons in n duisend jaar kon doen met voertuie
I see it completely differently. I travelled the Eastern Cape beaches extensively either side of the beach ban. To put it bluntly, the beaches were a **** up for a year before the ban. Within months of the ban they had stabilised beautifully. Of course there is always localised washing away of the beaches in rough seas, but they can now recover. The beaches never had a chance to recover with vehicles driving over them every weekend. The cha nge in the behaviour of the terns on the beach though was striking. Suddenly there were flocks of hundreds between the high and low tide marks. We seldom saw that when cars were on the beach.

But back to they topic. The economic impact of anglers on towns close to where they fish is minimal. When vehicles were banned, doom and gloom was predicted for little seaside holiday towns. Shortly after that the property boom came and you couldn't even buy a plot for less than a few hundred thousand. The vehicle ban had NO negative impact on the local economies. More people drive 4X4's now than ever before (not that they use them).

Anglers remain a small section of society. I am an angler, but the vast majority of my friends do not fish. The stats regarding anglers may sound impressive in isolation (sorry, too lazy to look them up), but in the greater scheme of things they are really just a drop in a bucket.

PS. Those examples you show are natural processes. Nature tends towards some form of long-term equilibrium. Damage caused by vehicles is not natural and hinders the return to a long term equilibrium. Without vehicles on them those beaches will recover to something you remember. Beaches are naturally dynamic- sometimes sanded up and sometimes washed out. Vehicles upset these natural processes.
 
Deon de Beer

New member
More Willem.

Ek verstaan van waar jy kom.

Ons Boere kan nie altyd, van af die groot trek, elke keer tou op gooi nie.
Dit gaan in St Lucia oor die rede dat  sekerre lede van die ANC die duine op St Lucia wou myn en mense soos Peter Wise en nog vissermanne en daai tydste besigheids manne van St Lucia dit reggekry het om die St Lucia meer en omgewing te registreer as n world heratige site. Die regering het toe besluit om ons Boere visserminne uit St Lucia te druk.
Gesels met Peter hy het op gepak en is nou in Australia as jy die regte inligting oor wat op St Lucia gebeur het will hoor en ook al die druigemente wat hy van mense van die Anc gekry het

Ps: jy weet van sy dogter wat op pad tussen Matubatuba na St Lucia in n ongeluk dood is deur n persoon wat nooit gevind is nie.
 
Deon, ek verstaan jy's ongelukig, jy het seker baie goeie redes daarvoor, maar onthou SL is nie plek om politiek, ras en algemene korrupsie (met name) te bespreek nie. Ek's n "boer" maar ons op SL noem nie ras groepe nie, of ons identifiseer nie kleur groepe of SL nie.

Lekker dag maat!
 
Deon de Beer

New member
SM ek hoor wat jy se, dit is net ironies dat ons vissermanne so sag geword het en net als anvaar. Ek het maar net opgemerk dat daar n oorheersende hoeveelheid van een ras op SL is en dit is ook heel toevallig dat party rasse wettig visvang met lisensies en ander met nette. Maar die wat dit wettig doen wil nie opstaan vir hulle reg nie.
 
Top