:SSS Ever wondered why I have so much air-time

Mike Smith

Sealiner
BigBen wrote:
Mike Smith wrote:
Flatstick wrote:
Mike Smith wrote:
BigBen wrote:
Can't chat now hav'n LUNCH

ELF...^^.. for what I'm about to receive^^.. Amen

attachment.php
Ek sal te van my sekkie se bene op die internet moes post!:fbash
Sies Mike. Ons praat hier oor kos.:fbash
 
Jammer ou maat! Ek haakel so nou en dan! Watse kos? Die gebraaide Elf met savoury rice of sushi?
@Mike...met Haddock Kedgeree
 
Fancy Smanchy! En hier dog ek Kedgeree is 'n computer game! :fbash
 
BigBen

Sealiner
Die muis is getrein om na sy oorspronklike posisie terug te keer..Auto matically.

KyK weer..die wallpaper het verander.....Flats sou daai opgetel het..Daai ou se oë mis niks jong.
 
Mike Smith

Sealiner
BigBen wrote:
Die muis is getrein om na sy oorspronklike posisie terug te keer..Auto matically.

KyK weer..die wallpaper het verander.....Flats sou daai opgetel het..Daai ou se oë mis niks jong.
Ek is seker daai muis is getrain om terug te keer na ontvangs toe! Ek sien nie meer daai bene in prente nie! :fbash
 
Mike Smith

Sealiner
whalerider wrote:
Flatstick wrote:
TRAVY B wrote:
BigBen wrote:
Nou hoekom wink jy vir ons gubaai????

Hy gaan huis toe om op te was LOL.:fbash
Bra dis waar jy pyp skoon mis trek. Ek sal nooit by die huis skoon maak nie. Veral nie in n wader nie.

:fbash
Ek dink ou plattes het twee honde wat 'soap' en 'water' genoem is, Ek dink nie ek sal by hom eet nie !!:fbash
Nee man  ou Plattes is 'n regop ou! Wat hy eintlik bedoel is hy vee maar langsaan skoon by die bure!
 
Bevid

Sealiner
BigBen wrote:
Die muis is getrein om na sy oorspronklike posisie terug te keer..Auto matically.

KyK weer..die wallpaper het verander.....Flats sou daai opgetel het..Daai ou se oë mis niks jong.
Dit moet jy net nie vir my vrou se nie BB. Maar jy is darem gelukkig om n vis as jou "wall paper" te kan he. Al my pics van my vis pas nie op my "wall paper" nie. Hulle is te groot vir die screen.:fbash
 
@ Flats...Dis 'n 107cm screen (42'):fbash:fbash::S::S

Ek moes die pic photoshop om te pas:hyst::hyst::hyst::hyst:
 
Bevid

Sealiner
Mike Smith wrote:
whalerider wrote:
Flatstick wrote:
TRAVY B wrote:
BigBen wrote:
Nou hoekom wink jy vir ons gubaai????

Hy gaan huis toe om op te was LOL.:fbash
Bra dis waar jy pyp skoon mis trek. Ek sal nooit by die huis skoon maak nie. Veral nie in n wader nie.

:fbash
Ek dink ou plattes het twee honde wat 'soap' en 'water' genoem is, Ek dink nie ek sal by hom eet nie !!:fbash
Nee man  ou Plattes is 'n regop ou! Wat hy eintlik bedoel is hy vee maar langsaan skoon by die bure!
Jy mal? Ek bly langs n "Old age home". Al wat mens daar vee is krimmels.
 
Ek stem.:hyst::hyst::hyst::hyst::hyst::hyst::hyst::hyst:
 
Kannie vir my flous nie ou Plattes! Wie werk by oue tehuise? Verpleegsters! Want my vrou werk by een! :fbash
 
BigBen

Sealiner
Flatstick wrote:
Mike Smith wrote:
whalerider wrote:
Flatstick wrote:
TRAVY B wrote:
BigBen wrote:
Nou hoekom wink jy vir ons gubaai????

Hy gaan huis toe om op te was LOL.:fbash
Bra dis waar jy pyp skoon mis trek. Ek sal nooit by die huis skoon maak nie. Veral nie in n wader nie.

:fbash
Ek dink ou plattes het twee honde wat 'soap' en 'water' genoem is, Ek dink nie ek sal by hom eet nie !!:fbash
Nee man  ou Plattes is 'n regop ou! Wat hy eintlik bedoel is hy vee maar langsaan skoon by die bure!
Jy mal? Ek bly langs n "Old age home". Al wat mens daar vee is krimmels.
Sy favorite hang out place...Desperate, old en maklik..Nes die Internet..Maklik
 
Mens kan jou ook maar :censol se nie.:fbash
 
TRAVY B

Sealiner
Mike Smith wrote:
whalerider wrote:
Flatstick wrote:
TRAVY B wrote:
BigBen wrote:
Nou hoekom wink jy vir ons gubaai????

Hy gaan huis toe om op te was LOL.:fbash
Bra dis waar jy pyp skoon mis trek. Ek sal nooit by die huis skoon maak nie. Veral nie in n wader nie.

:fbash
Ek dink ou plattes het twee honde wat 'soap' en 'water' genoem is, Ek dink nie ek sal by hom eet nie !!:fbash
Nee man  ou Plattes is 'n regop ou! Wat hy eintlik bedoel is hy vee maar langsaan skoon by die bure!

"Awe" Hy weet die vrou se man is nog by die werk!:fbash
 
Bevid

Sealiner
@Mike if you must know I work at a mental institution. Before I started hear three years ago every single person was sane.
 
Top