SSEC_wc first comp 17/10/09

Dankie Killer Strepie vir die hulp om die Belman vinnig te tag en sou gou moontlik weer in die water te kry.....;);););)
 

Attachments

  • 26_1.JPG
    26_1.JPG
    41.4 KB · Views: 194
Sailfish besig om kaartjies te verkoop vir ons SSEC:WP klub. Dankie Sailfish dat jy die inisiatief geneem het om die stokstaander te maak en te sponcer vir 'n goeie doel asook die verkoop van die kaartjie, sulke klein dingtjies word raakgesien en word opreg waardeur...dankie weereens....oupa!!!!!

:clap12:clap12::respekt:::respekt::clap12:clap12
 

Attachments

  • 29.JPG
    29.JPG
    39.3 KB · Views: 195
Brain, dankie aan jou ook en almal op die bestuur van die SSEC:WC klub om dit op so professionele manier te doen, julle manne verdien 'n handeklap!!!!!::tclaph::tclaph::tclaph::tclaph
 

Attachments

  • 30.JPG
    30.JPG
    44.1 KB · Views: 194
Dis hoe die inweeg kaarte lyk, my drie visse is opgeskryf, net jammer die ander 3 kabeljoutjies undersize.....
 

Attachments

  • 32.JPG
    32.JPG
    38.6 KB · Views: 193
Oupa was so laklaas vrygelaat van die outehuis, dat hy nie geweet het wat ek daar in my hand vas hou nie....dis 'n kamera...oupa....lol

Manne, toe die volgende keer.....::tight:::tight:::tight:::tight:
 

Attachments

  • 37.JPG
    37.JPG
    46.1 KB · Views: 188

Anchorman

Senior Member
Ek gaan nie next time daar wees nie, ek skryf nog eksamen tot die 9de November, maar dit gee my darem amper 'n volle maand van vakansie om voor te berei vir die een op 5 Desember, hopelik kan ek my blanking gewoontes afleer in daai tyd:D:D:woohoo
 

Sailfish

Sealiner
***Galjoen*** wrote:
Oupa was so laklaas vrygelaat van die outehuis, dat hy nie geweet het wat ek daar in my hand vas hou nie....dis 'n kamera...oupa....lol

Manne, toe die volgende keer.....::tight:::tight:::tight:::tight:
::cavmn::cavmn::cavmn::cavmn::cavmn::cavmn::cavmn::cavmn::cavmn
 

Attachments

  • 37.JPG
    37.JPG
    46.1 KB · Views: 187

Simen

Sealiner
Baie geluk en welgedaan aan die komitee en al die deelnemers. Puik deelname en puik uitvoering.

Mag julle vriendskap net groei en die klub van sterkte na sterkte gaan.

Ek is TROTS op julle.

Laastens

( Hein, lyk my die stout... g..t..e het hulle goed gedra)

Hein, Brian, Kaspaas en almal---:first   :first
::hapmad  ::tclaph  ::hapmad  ::tclaph  ::hapmad  ::tclaph  ::hapmad  ::tclaph
 
 

Sailfish

Sealiner
Simen wrote:
Baie geluk en welgedaan aan die komitee en al die deelnemers. Puik deelname en puik uitvoering.

Mag julle vriendskap net groei en die klub van sterkte na sterkte gaan.

Ek is TROTS op julle.

Laastens

( Hein, lyk my die stout... g..t..e het hulle goed gedra)

Hein, Brian, Kaspaas en almal---:first   :first
::hapmad  ::tclaph  ::hapmad  ::tclaph  ::hapmad  ::tclaph  ::hapmad  ::tclaph
 
Eintlik moet oupa dopgehou word. Hy vat lekker kanse as hy net die kans kry. Maar ek word net nie gevang nie. Slim OUPA die.

Moet se die manne was tops en het Sealine se naam ten alle tye hoog gehou en daar is hard gehengel om punte op die scorecard te kry. Dink ons gaan ons sokkies moet optrek om by die kompeterende manne te bly. Hier sal die manne hul huiswerk en voorbereiding moet doen as hulle n kans wil staan om onder die top 6 te eindig. Ek dink meeste van ons sal ons gooiafstand moet opjack as ons in die dag op vlak strande wil kompenteer met die voorlopers. Dit was duidelik die geval Saterdag gewees dat die manne wat tot in die teiken sone kon gooi, die vis gekry het.

 

 
 
It seems from the photos and posts sent in that you all had memorable day . I'm am filled with envy that I was unable to attend the competition due to work commitments but that you to **GALJOEN** for posting the pictures. Through them i could i see how much i missed out. Hopefully next competition i will be there.
 

cape_stumpnose

New member
congrats guys!
i was fishing right next to the pipe on the left. was with a blue hilux.
just one pick-up on a harder slide and that was all. not a bite otherwise! used chokka and harder fillets as well as live harder slides.
 

wp34

Sealiner
Vind asb aangeheg punte uiteensetting vir Macassar 17/09/2009.

Vir enige navrae bel 0800 go **** yourself ....
 

Attachments

  • macassar point awards.PDF
    31.1 KB · Views: 35

Carlic Bait

Sealiner
GELUK MET N GOEIE DAG SE VANGSTE,JULLE HET WRAGGIES BETER GEDOEN SA DIE STREEPDONKIES.(SEKER OM DAT DAAR N PAAR BULLE TUSSEN JULLE WAS) WEL GEDAAN.EK SIEN ***GALJOEN*** MAAK DAARIE VISSIE SO SEER MET DIE TAG DAT SY OE OMDOP EN BYT SOMMER DIE MAATMATSTOPPER VAS-----HE-HE.MOOI FOTOS
 

Seawiid

Senior Member
Thanks for a brilliant day!

Are we allowed to mention the braai was great too!? If not, I wasn't there.

@loomisx5 More like 20% luck and 80% hardwork.

In the dying moments of the day he (Loomisx5) (almost) sacrificed his cooler box to catch another one. Fortunately Marthin used all his tenticles to grab the box and the lid and the knife before they headed out into the ocean. :hyst:

I think the guys fishing around him (Loomisx5) started getting just a little de:fbashin with him for catching fish after fish after sandshark, and I'm sure if there weren't that many witnesses around they would have buried him in the dunes.

Oh, learnt a couple of new tricks from Sailfish, not sure how legal some of them are. :temp:
 
Top