Het gister gou weer 'n draai gemaak macs. Ongelukkig so bieki laat daar aan gekom maar toe vir Ebs, Faheem, firefly en Blanky daar gekry.Water het klaar begin stoot so my tyd was min op die agterste ruwwe. Het twee boggers gehak waarvan een weer 'n mustad sircle oopgebuig het en die ander een toevalig afgekom het.::cavmn Het maar besluit om nader an die ander manne by die V te beweeg waar die sand weereens met die gety die banke toegemaak het. Faheem het later op hoog toe die sand begin sak 'n mooi bogger gekry maar die man se sinker het hom sleg in die steek gelaat.. :swearEbs was net daarnaa vas met mooi size gallie en nie lank nie toe vat 'n klein donner my aas. getag, gerelease en daar gat hy. Laat middag het die boggers weer begin maai onder die vrot rooiaas en faheem maak toe ook vas met 'n mooi sizer.
Dankie manne dit was 'n lekker session ons moet dit weer doen. Net onhou om 'n cam saam te vat..
Geluk julle twee manne met julle eerste gallies van die seisoen.![]()
when that happened i thought im never gonna lift my galjoen mombak this season. but then later the afternoon i was talking to hannes, my rod in the stand and wham my rod sakked, grabbed it out of the stand, kapped and vas with my first gallie of the season

.Its all good bra. Nice to help other okes and see the results. End of the day we both had a story of the Big one that got away......Hannes101 wrote:Het gister gou weer 'n draai gemaak macs. Ongelukkig so bieki laat daar aan gekom maar toe vir Ebs, Faheem, firefly en Blanky daar gekry.Water het klaar begin stoot so my tyd was min op die agterste ruwwe. Het twee boggers gehak waarvan een weer 'n mustad sircle oopgebuig het en die ander een toevalig afgekom het.::cavmn Het maar besluit om nader an die ander manne by die V te beweeg waar die sand weereens met die gety die banke toegemaak het. Faheem het later op hoog toe die sand begin sak 'n mooi bogger gekry maar die man se sinker het hom sleg in die steek gelaat.. :swearEbs was net daarnaa vas met mooi size gallie en nie lank nie toe vat 'n klein donner my aas. getag, gerelease en daar gat hy. Laat middag het die boggers weer begin maai onder die vrot rooiaas en faheem maak toe ook vas met 'n mooi sizer.
Dankie manne dit was 'n lekker session ons moet dit weer doen. Net onhou om 'n cam saam te vat..
Geluk julle twee manne met julle eerste gallies van die seisoen.![]()
i had nightmares bout the one that got away!!!when that happened i thought im never gonna lift my galjoen mombak this season. but then later the afternoon i was talking to hannes, my rod in the stand and wham my rod sakked, grabbed it out of the stand, kapped and vas with my first gallie of the season
.
A huge thanks to hannes for his tips and knowledge and vrotstinkmasemoer rooi assand for putting us into the fish (and to killer strepie for always sharing knowledge and hints which is stored in my memory)!!! im super stoked and cant wait for our next gallie mission!!!