Spotty

burney

Sealiner
went to my spot yesterday afternoon with some fresh mullet so I put out a hole mullet with fillets and waited was not really expecting anything as the water temp was 14 degrees and all off a sudden my rod pulled flat and I grabbed the rod kapped him and vas I went and pulled him out. length 1.72m according to fish weights about 28kg. tackle used technium heavy reel torium30 0.52mm mainline and 0.9mm leader
 
Attachments

  • IMG_4979.JPG
    IMG_4979.JPG
    34.8 KB · Views: 497

1991sharky!

New member
burney well done my maat!baie mooi vangs en mooi spottie!!!! ons sal maar die naweek weer moet gaan vasmaak! vars harder en makriel en sterte gaan gooi!!! weereens well done buddy!!! sien jou later vir koffie neh!!!
 
Mahi mahi

Sealiner
Well done on the spotty, how's about not been a muppet and posting pics and details of where you caught it, there have been a few very sensitive threads about this spot, and you are just aggravating things and before you know it that area will be closed and nobody will be allowed to fish there.... Wait and see what happens!!
 
jis almal post fotos van hulle vis dis my pb op die oomblik en ek voel baie goed oor dit ek mors nooit die plek vuil en los k@k orals nie ek doen dit vir die lekkerte daarvan en slag nie visse nie ::tight:
 
burney

Sealiner
ek weet presies die see is almal sin en niks se ek mag nie daar vang nie mense wil maak asof als an hulle behoort dis net waar hulle vekeerd is die see is almal sin om te geniet en ekt nog nooit n vis seer gemaak nie,nie eers n barber wat my mooi chokka aas op mors nie en net die mense wat die plek ken sal presies weet waar ek hom gevang het _seal1_
 
Mahi mahi

Sealiner
burney wrote:

Now you just been a retard
 
Top