Hi Almal.. Eks opsoek na "n paar damme of riviere in of rondom die Boland, waar mens lekker kan vang! (Catch and release) Asb manne deel bietjie daar< as julle van iets weet! Stywe Lyne Fanie :wfish