Spot On se Super John Bom

Brakkanjan

Senior Member
Ek stap vandag by 'n hengel-winkel in en sien hierdie voer:

Die eienaar se hy kan nie voorbly met die verkoop van hierdie voer nie, net daar stap iemand in wat van hierdie voer soek. Die persoon se hulle het die vis geroer in die Vaal met hierdie voer. Die hengelaar het my meegedeel dat die voer baie goed bind en ook dadelik reg is om te cast. Die voer blus ook vinnig.

 

Wel ek het ook toe vir my 'n sakkie gekoop, hengel mos die naweek 'n kompetisie. Ek sien hierdie voer het die volgende in :

  • Rys[/*]
  • Sorgum[/*]
  • Koring[/*]
  • Gemaalde Tigernut[/*]
  • Gemaalde Hemp[/*]
  • Gemaalde Grondbone[/*]
  • Gegeurde/Gekleurde Bindmiddel[/*]
  • King Korn[/*]
  • Popcorn[/*]
  • Mielies
[/*]
Iemand al hierdie voer gebruik?

 

:::S

 
 

Navara4l

New member
Ek het nog nie self dit gebruik nie maar het ook al van dit gehoor, sal graag dit wil toets. Waar het jy dit ge koop.
 

dilly

New member
One of my friends only use this and he says he wont use anything else, he knows the owner of spot on personaly so he has a whole deep freeze full !!!

I have a couple of there dips which i must say work just as well...
 

MarvelousMark

Senior Member
Brak..

My personal experiance with this feed is that it does not break up easily..!!! No 1 and No 2, and it makes sence, is that because of all the goodies in it your hook bait ends up compeating with the bom itself, which is full of hook bait type particals...???

So ja,for these two reasons, it didn't work for me...!!!
 
Top