Brakkanjan
Senior Member
Ek stap vandag by 'n hengel-winkel in en sien hierdie voer:
Die eienaar se hy kan nie voorbly met die verkoop van hierdie voer nie, net daar stap iemand in wat van hierdie voer soek. Die persoon se hulle het die vis geroer in die Vaal met hierdie voer. Die hengelaar het my meegedeel dat die voer baie goed bind en ook dadelik reg is om te cast. Die voer blus ook vinnig.
Wel ek het ook toe vir my 'n sakkie gekoop, hengel mos die naweek 'n kompetisie. Ek sien hierdie voer het die volgende in :
Iemand al hierdie voer gebruik?

- Rys[/*]
- Sorgum[/*]
- Koring[/*]
- Gemaalde Tigernut[/*]
- Gemaalde Hemp[/*]
- Gemaalde Grondbone[/*]
- Gegeurde/Gekleurde Bindmiddel[/*]
- King Korn[/*]
- Popcorn[/*]
- Mielies
Iemand al hierdie voer gebruik?