Specimen hooklinks on conventional rigs

StefS

New member
Hello All,

Recently wanted to try boilies, but not kitted out for specimen, so I made up my own hair rig hooklink for the boilies & then first attached it to the bottom of a gly rietvlei. Later tried it on top link but ended up with tangles every time.

Any tried & tested methods out there or should one rather use full on specimen rigs? Just seems a bit daunting with all the bits & bobs.....

Naruto

Sealiner
Too many tangles especially on casts. Rather do the whole specimen thing, which doesn't have to be too complicated. Check out the top most posts in the specimen section with all the tutorials and info.
 
StefS

New member
learned that the hard way LOL!

I suppose boilies on the hook then...unless one uses a hair rig on one or both hooks of baby shoes trace
 
faniedt

Member
boilie rig at the bottom of the mielie bom, no top hooklink. I tried this once at Bloemhof and it worked for me, no tangles.
 
StefS

New member
Only one that really worked for me...I had a boilie rig on bottom with normal hooklink on top as well; worked OK.
 
Gertus

Senior Member
9/10 times the fish go for the bomb first. to prevent tangles .. i simply put both hooks in the bomb.. if it is mixed corectly... it will break up quicky and present your bait right at the feed...
 
StefS

New member
I had the same problem at Denekruin, hardly finished a cast and there was activity on the line but no runs. When I pulled up a line after a short wait I found the bomb still on the weight. Made it a bit softer and it worked much better.

I also place hooklines on bomb to prevent tangles, trouble is whe reeling in...if you have a boilie rig on the top hooklink of a rietvlei it tangles properly, no problems on the bottom link, even with a normal hooklink on top at the same time I had virtually no tangles. 
 
Vleipadda

Senior Member
Hoekom sal julle dit wil doen as julle nou regtig wil gaan eerder en doen dit die regte manier dit gaan regtig nie so baie kos nie en julle is besig om met death rigs te speel
 
StefS

New member
Suppliers hier het beperkte specimen goed en dan is hulle vrek duur, bv amper R20 vir die klein pakkie boilie stops (dink daar is net 10 in), R40+ vir 2 haasrtroppe ens.

Sal vir nou maar bly by konvensioneel.
 
Naruto

Sealiner
Dis nie so duur om Specimen te begin nie. Koop maar daai pakkie stops. Dis die moeite werd. Sit dan 14lbs hooflyn op jou katrol en geen leader. Ryg die stopper op jou hooflyn en gly dan n S4 sinker op en n kraletjie. Bind dan n lekker sterk swivel aan. Aan die swivel sit jy dan 7lbs lyn wat as n haarstrop gebind is. Die hoeklyn sal breek voor enige iets anders en sodoende maak jy nie vis dood deur dat 100de meters lyn aan die vis se lip vas sit nie.

As alternatief kan jy eerder nie n haarstrop gebruik nie, maar net n enkel hoek konvensionele styl en ek sal jou waarborg jy gaan lekker hengel met n floarie of degie.
 
StefS

New member
Naruto wrote:

Het die stops gekoop en gebruik LOL! Maak my net de duiwel in as mens die Oewerhengelaar oopmaak en dan agterkom dat jy 6 keer duurder betaal het. Ouens ruk die hoender hier in die Noorde.

Het basies dieselfde konsep gebruik, na die koeke het ek die boonste hoeklyn van die rietvly afgehaal en met die 7lbs haarstrop & boilie onder gehengel. Nie ideaal nie, juis die rede vir die thread. (Ek is ook ten gunste van bewaring vir die wat anders gedink het LOL!)

Is besig om deur die specimen deel op die forum te gaan soos die tyd toelaat, en die 360 rig lyk na 'n goeie roep; kyk ook na method feeders ens. Wat sou julle voorstel as 'n goeie strop om mee te begin?
 
pumamangp

Senior Member
bassist11 wrote:
HennieB wrote:
Vleipadda wrote:
Hoekom sal julle dit wil doen as julle nou regtig wil gaan eerder en doen dit die regte manier dit gaan regtig nie so baie kos nie en julle is besig om met death rigs te speel
Stem 100% saam, death rigs!
I'll third that! those rigs can cause large amounts of damage, rather do it properly or not at all

i agree 100%

its not that expensive, you can get cheaper brands to start with. just shop around.

secondly two hooks are a waste of time as the fish will take the small conventional bait over the boilie 9/10 times. the small fish will not give the bigger fish a chance to take the boilie. two hooks cause damage and lost fish

just my 2cents

rather ask a specimen guy to show you the ropes, if your fish care is good anyone will help you
 
StefS

New member
This weekend I went to a few angling shops and got some good advice (I think).

I was told not go & buy rigs but rather start out with a normal reitvlei type rig with a spring and a hair rig at the bottom with no hooklink at the top.

I also understand a bit more about the bait presentation/rig mechanics which makes things a bit easier. I ended up buying Docks combi rig hooklinks that I want to try at Roodeplaat.
 
LeonK

Member
stef as ek dalk goeie raad kan gee........gaan besoek een van die spesie manne waar hulle hengel en kyk eers wat doen hulle en laat hulle jou verduidelik hoekom hulle dit doen. vra dan jou vra en skaf dan jou gerei daarvolgens aan.

om nou net blindelings te koop gaan jou n paar rand kos.
 
StefS

New member
Tx Leon, die ou van Solomans & 'n jong outjie van Xtreme het aangebied om the help. Hulle sê dieselfde, juis op advies van die twee wat ek 'n gewone "sliding rig" met 'n combi link gaan probeer. Waneer ek kans kry sal ek saam met hulle uit gaan.
 
pumamangp

Senior Member
LeonK wrote:
stef as ek dalk goeie raad kan gee........gaan besoek een van die spesie manne waar hulle hengel en kyk eers wat doen hulle en laat hulle jou verduidelik hoekom hulle dit doen. vra dan jou vra en skaf dan jou gerei daarvolgens aan.

om nou net blindelings te koop gaan jou n paar rand kos.

100% leon.

Stefs im always keen to help, just shout. we can plan a session sometime and you can learn the basics
 
Vleipadda

Senior Member
Naruto wrote:
As alternatief kan jy eerder nie n haarstrop gebruik nie, maar net n enkel hoek konvensionele styl en ek sal jou waarborg jy gaan lekker hengel met n floarie of degie.

Jy kan steeds floaties gebruik sonder 'n haar maar wel met 'n knotless knot die hoek draai steeds en sit die sinker op jou hooflyn sonder 'n swivel bo dit en gaan met dikker lyn wat abrasion kan hanteer

Maar ek hou steeds dik doen dit eerder reg
 
Top