Stem saam doen dit virie fun.
Dit is bad as sulke goed gebeur, maar waat moet 'n unie doen as die manne nie daar is nie. Ontwikkelings spanne gaan oor alle hengelaars nie net party nie.
Kan jy glo dat politiek so waar as wragtig in Hengel ook sy naare kop uit steek.
Maar wat se die spreek woord Adapt or die.
Whaler ons ga julle rook saterdag.