Southern Cape League

Inky Squid

Active member
Ek glo nie ek gaan weer hengel nie, mos afgekeer vir die ontwikkeling omdat daar nie genoeg van elke ras in die span is nie en te veel politiek.
 

Whaler

Sealiner
Bert

Dit sal Jammer wees as jy ophou oor sulke issues, hengel vir die fun daar van en die kleure sal van self kom!Politiek is orals, lag dit af en sit punte op die bord!!

Darius
 

Inky Squid

Active member
As dit by enigiets kompeterend kom los ek die FUN by die huis. Ek hengel een en 'n halwe seisoen, kry my eerste 'span', wat my baie motiveer en dan word dit gekanselleer - my net bietjie afgesit.
 

Shark man

Senior Member
Stem saam doen dit virie fun.

Dit is bad as sulke goed gebeur, maar waat moet 'n unie doen as die manne nie daar is nie.  Ontwikkelings spanne gaan oor alle hengelaars nie net party nie.

Kan jy glo dat politiek so waar as wragtig in Hengel ook sy naare kop uit steek.

Maar wat se die spreek woord Adapt or die.

Whaler ons ga julle rook saterdag.
 

Whaler

Sealiner
[color=#006600]Gold_Shark[/color] wrote:
@ Whaler

Wie is sharkman? Sien hy bly in Knysna, dog hy hengel vir julle

Paul Gerber, hy hengel vir george, hy reken hulle gaan vir knysna Gasgee!!! Ek laaik dit!! sien Julle op die Podium!!!Ek is bly ons kry nou weer bietjie kompetiesie.

Almal het gedink George is die Kaas & wyn span en nou skroef hulle ons op!!!!
 
Top