Vier snydokters ontmoet mekaar na jare weer by n konferensie en raak aan die gesels.
Eerste dr."Ek opereer eerder graag op biblioteekeresses. Hulle is makliker, sny oop en alles is alfabeties".
Tweede dr. "Nee wat. Elektrisiens. Hulle is kleur gekodeer. Baie eenvoudig".
Derde dr. "Ek vind boekhouers gerieflik. Sny oop en daar le alles gereed genommer"!
Vierde Dr lag te heerlik en na n ruk se hy. "Gee my enige dag n Bul ondersteuner. Hulle is breinloos, ruggraatloos, het geen guts nie. En ruil jy per ongeluk sy gesig met sy hol om kom niemand dit eens agter nie"

No probs! We will be back!