Sorry bulle

Green

New member
Vier snydokters ontmoet mekaar na jare weer by n konferensie en raak aan die gesels.
Eerste dr."Ek opereer eerder graag op biblioteekeresses. Hulle is makliker, sny oop en alles is alfabeties".

Tweede dr. "Nee wat. Elektrisiens. Hulle is kleur gekodeer. Baie eenvoudig".

Derde dr. "Ek vind boekhouers gerieflik. Sny oop en daar le alles gereed genommer"!

Vierde Dr lag te heerlik en na n ruk se hy. "Gee my enige dag n Bul ondersteuner. Hulle is breinloos, ruggraatloos, het geen guts nie. En ruil jy per ongeluk sy gesig met sy hol om kom niemand dit eens agter nie"
 

Attachments

  • IMG_20130926_00122425.jpg
    IMG_20130926_00122425.jpg
    21.3 KB · Views: 288

AYOBA!

Sealiner
bly om te sien daar is ouens wat dit kan vat as 'n grap

party WP ondersteuners is nog hoogs de-moer-in....
 

Green

New member
Another one, I got the latest dstv update for 2014. They say that due to the state of blue bull rugby all their games will only be screened on the Disney channel. So if u don't see them on ss you will know where to go
 

AYOBA!

Sealiner
ek dink nie so nie, met Jake White kan die sharks die volgende 3 jaar baie goed doen? wat dink julle?
 

visteroris

New member
HYAYOBA! wrote:
visteroris wrote:
AYOBA! wrote:
ek dink nie so nie, met Jake White kan die sharks die volgende 3 jaar baie goed doen? wat dink julle?
Well ek hoor ons Bulle het victor,bakkies ,en hougart terug::S

dit gaan julle niks help nie, raak onslae van die vuilgat bakleiers dan praat ons...
Haaii ,julle manne is op julle stukke,maar ek dink julle weet wat is opad
 

Attachments

  • Stormers.jpg
    Stormers.jpg
    45.2 KB · Views: 223

visteroris

New member
Ek wonder wie,s bang vir ons bakliegatte.never say never
 

Attachments

  • 20110619_Brandan_Rapport_preview.jpg
    20110619_Brandan_Rapport_preview.jpg
    45.2 KB · Views: 220
Top