Hel,Naruto,jy is sommer beter as gesnyde brood.....;-)
B Bruggie Sealiner Jan 14, 2011 #83 Naruto, gaan ons die spot reg oorkant die Ablusie blokke vat, en dan van daar af uitbrei? Gaan ons vir JJ bel en vra of ons n stuk grond kan af merk?
Naruto, gaan ons die spot reg oorkant die Ablusie blokke vat, en dan van daar af uitbrei? Gaan ons vir JJ bel en vra of ons n stuk grond kan af merk?
T Tweezer New member Feb 10, 2011 #84 More se, Net my 1cent Stel voor Tago goeie en skoon ablusie blok Groete
Naruto Sealiner Feb 10, 2011 #85 Generator, ons het reeds n venue www.sealine.co.za/view_topic.php?id=52538&forum_id=80