Jy laat my nou worry jong, die dat jy aan ander manne wil byt!? Gebeur dit een keer n maand (volmaan)? Of is dit n permanente kondisie (Dracula)? As dit n volmaan ding is ,hoop ek nie dis volmaan met die social nie?Ja nee,Naruto,dis ons plig om so af en toe ons mede Sealiners bietjie te byt.Ding van Enigma is dat hy 'n vrek nice ou is....Jy voel eitnlik half skaam as jy hom bietjie byt...;-)
EISH!!!!!!!!!!!Does not bother me where....I say wifes can come along, but they must not expext everything ready, like as for toilets, showers, etc.Â
My Ma het nie bang kinders groot gemaak nie lol 