Social Koppies 19-20 March 2011

Bruggie

Sealiner
Ek het gisteraand al my stoppre klaar gebou.So dis nou net pak en ry vrydag oggend. Maar moet nou Vrydag oggend eers inkom werk toe vir n handover voor ek kan gaan!
 

Brakkanjan

Senior Member
Nou net met Naruto gesels, in my 5 jaar wat ek naby Koppies werk is dit die meeste reen in my lewe wat ek op die bike gevat het, stukkie grondpad wat ek ry was my enkels onder die water, Die R82 Koppies pad was daar 2 plekke wat jy glad nie die teer kon sien nie.

Ek het ook nog nooit aan 'n casting comp deelgeneem nie. Ek bring 'n 16vt stok saam en gaan een Shimano 10 000 met 7lbs lyn opsit. Lol Naruto, jy het dan al met 'n P gewig oor die 140 meter gecast!

Ek gaan ook die weer dophou, manne ek wil nie sukkel nie
 

HennieG

New member
Eish....still working on my standby starting on Friday. Still 2 collueges to ask tomorrow to helpout for Saturday.......

Casting comp....everybody their own gear but same size weight with or without mieliebom......
 

HennieG

New member
Nurato, maybe a M1.5 (±24g) plus mieliebom which take you up to ±75-80g total weight....all this based on the principle to improve casting techniques.....
 

Brakkanjan

Senior Member
Nee Brug ek probeer julle nie bang praat nie, gee maar net feedback, ek is so 50 km uit Koppies uit. My bakkie is nie 4x4 nie :(

Hennie ek het van jou M1 sinkers gebruik en paar stroppe gebou(Sien baie uit om met hierdie ligte sinkers te hengel). M1.5 met bom is reg vir casting comp.

Het iemand dalk 'n line counter? Hoe gaan ons die afstande meet?:::S

 
Hennie jou kas al verkoop? as ek die geld gehad het, het ek hom self gekoop.
 
 

HennieG

New member
Brak...ja, die kas is nou verkoop...dankie. Intussen kan ek ook 'n klomp produkte van 'n baie bekende brand bied en nie net die"M.." sinkers teen baie goeie prys nie......ons sal praat....

Ek verstaan steeds nie en is lui om te lees. Is die naweek se stories aan die dorpskant van die dam of aan die oorkant daar waar JJ hulle se kantoor is?....

 

Brakkanjan wrote:
Nee Brug ek probeer julle nie bang praat nie, gee maar net feedback, ek is so 50 km uit Koppies uit. My bakkie is nie 4x4 nie :(

Hennie ek het van jou M1 sinkers gebruik en paar stroppe gebou(Sien baie uit om met hierdie ligte sinkers te hengel). M1.5 met bom is reg vir casting comp.

Het iemand dalk 'n line counter? Hoe gaan ons die afstande meet?:::S

 
Hennie jou kas al verkoop? as ek die geld gehad het, het ek hom self gekoop.
 
 

wykie

Senior Member
Nog 2 slaapies
My trailer is klaar gepak nog net die canopy op die bakkie sit endie kos en drink goed enklere in die bakkie sit dan is dit dit
Dan moet saterdag oggend net aanbreek
 

Naruto

Sealiner
Hennie, Gaan kyk so 2 bladsye terug het ek n kaart en als gepost.

Dit het gister net so hard by my gereen.
 

Naruto

Sealiner
Shino, come join us man. We only expect a storm early Saterday morning. The rest of the weekend should be lekker.
 
Top