Weerlig dophou, Naruto gaan jy die caal maak om stokke uit te trek as die weerlig kwaai is, meeste van ons hengel met graphite stokke.
Die weer was flippen swaar vandag gewees, hard gereen vir seker 20 min tot 'n halfuur.
Ek ry omtrent net my oornag gelde saam, ek is maar los met 'n beursie of telefoon
Ek gaan my keepnet by die huis los, hy is heeltemal te klein vir die groot baber wat ek gaan haak.

(Die Daiwa Opus gaan verseker saam)
Ek gaan cast van die kant af. Ek glo die weer kan saam met ons speel hierdie naweek.Lol Bruggie, ek was besig vandag by die werk, dan klim ek gou in die aand op Sealine en lees.
Vasbyt by die werk, min dae.