Social Koppies 19-20 March 2011

Bruggie

Sealiner
hi guys, can we list everything we got so far for the prizes.

1. 2 x Baby grinders ( SKILL)
2. 1 x Brand new paintball gun. Just got it this morning.
3. 1 x Small Accesory set or screw driver.
4. 1 x karcher high pressure washer


 

Guys please add whatever you have to give as prizes, as this is the last few days to organise everything.
 

Bruggie

Sealiner
Thanks Wykie.

Naruto - Kan ek jou cell nommer kry asb? Aangesien ons eerste daar gaan wees.Pm as jy nie om gee nie.
 

Naruto

Sealiner
Dit sal nice wees as die res van die ouens insette gee oor hoe ons die pryse ens gaan behartig asook die reels ens. Vandag al Dinsdag. Oor 2 dae pak ek al my bakkie en vrydag maak ek al my lyne nat. Kan nie meer wag nie.
 

SHINO

Senior Member
guys im nt gonna come... the weather is looking k@k and should there be a big storm is going to turn what i want to be a relaxing weekend into a stressful one, would've definitely come if it was just me alone...
 

Naruto

Sealiner
Thu, 17 Mar
6.gif
Cloudy with a chance of showers during the day. Cloudy skies during the night.
Details... High: 22  [sup]o[/sup]C
Low: 16  [sup]o[/sup]C NE  at
 7 km/h Fri, 18 Mar
6.gif
Cloudy skies in the morning, light rain for the rest of the day.
Details... High: 25  [sup]o[/sup]C
Low: 15  [sup]o[/sup]C E  at
 14 km/h Sat, 19 Mar
30.gif
Cloudy skies early in the morning,  partly cloudy with a chance of rain during the day. Cloudy skies during the night.
Details... High: 26  [sup]o[/sup]C
Low: 15  [sup]o[/sup]C E  at
 16 km/h Sun, 20 Mar
6.gif
Cloudy skies in the morning, cloudy with light rain showers for the rest of the day.
Details... High: 25  [sup]o[/sup]C
Low: 13  [sup]o[/sup]C ENE  at
 14 km/h
 

TimJan

Sealiner
Ok Mense

Ons kan n boek he met n skaal langs hom waar jy jou vis meet en jou total neer skryf en n witness moet teken.
Sover ek sien het ons 5 pryse:
Ons kan n prys he vir die grootste karp, barber en geelvis dan ook n prys vir die meeste visse en n prys vir die swaarste ‘sak’.
Ons kan ook al die pryse n nommer gee en aan die einde trek die wenners net n nommer om te sien wat hulle gewen het.
En as daar nog n prys of twee inkom kan ons van hulle kies vir n lucky draw/grootste k.. praat/ minste slaap/meeste slaap/kleinste/minste vis ens
Dis net n voorstel.
 

Waldok

Senior Member
Sou gelike het om julle ouens te join en die eerste prys te gevat het, maar ek het n troue aan en is die heel naweek uit aksie uit.

Julle moet geniet en baie fotos neem.
 

Naruto

Sealiner
Meeste vis en swaarste sak gaan dalk n probleem wees. As ek elkle 10min n vis vang gaan ek my bene stompies loop om hom elke keer te gaan weeg en op te skryf. Ek wil nie graag van n keepnet gebruik maak net om sondag weer n klomp siek visse los te laat nie. Ek sou se ons kan grootse muddy ook n prys geen. Dan kan ons dalk die laaste prys uitloot. Of ons kan die laaste prys gee aan die ou wat die meeste verskillende spesies vang vir die naweek.
 
Top