Ek sal die kamera reg he. Geure en ase wat ek like, hou sekere ander ouens weer glad nie.
Casting sal nice wees, ouens soos Acid ons tips gee. Ek cast bv glad nie oor die kop nie, maar oor die kant van my skouer (spiesgooi aksie).Kan ek my Daiwa Multiplier bring vir die casting

(JOKE)
Gewoonlik as ek social vat ek nie eers 'n keepnet saam nie, sal hierdie keer verseker
Wykie kry vir jou 'n goeie Banjo en Molasse asook Vlapoeier : Daar is my eerste Koppies aas wenk (Alweer). Almond en Perdeby

Die karp le baie diep by Koppies, geelvis pla kwaai voor.
Manne Koppies distrik het weer baie reen gekry, ek glo die water gaan baie vuil wees.