Social Koppies 19-20 March 2011

SHINO

Senior Member
ja bruggie jy's mos hastig om te gaan... just thought id do the countdown everday to remind you that it is getting closer...
 

Naruto

Sealiner
Ek dink dink ons hou die kom eenvoudig. Elkeen las R10 vir grootste baber en R10 vir grootste karp.

Vis word nie geweeg nie, maar gemeet van neus tot stert en dan die omtrek. Sodra die vis op rekord is kan hy maar gelos word. Ek glo nie ek wil n 10kg baber vir 2 dae in my hounet sit nie...lol!
 

SHINO

Senior Member
the following seems to be the standard calculation on the net... final answer answer divided by two will give us an estimat in kg's...

Have you ever wondered how much the one that got away weighed? While the one that got away will always be fertile fodder for tall tales, now you can accurately estimate the weight of the ones that you let get away. By gently taking some simple measurements of the fish before it is released and employing the formula below, you can know exactly how much the fish weighed. Any further exaggeration is purely discretionary.
The Formula:

((Girth x Girth) x Length) / 800 = weight in pounds
(girth and length are inches)
Example:
If the fish’s girth is 15 inches and its length is 29 inches, the formula would be used as follows:

15 x 15 x 29, divided by 800 = 8.16 pounds
Then the ".16" or "16/100" is converted to ounces (multiply by 16)
.16 x 16 = 2.56 or 3 ounces
so this fish is 8 pounds 3 ounces
 

Bruggie

Sealiner
Ok julle, sovêr het ek nog net twee baby grinders uit Bosch uit! Maar ek probeer hard vir nog pryse van hulle af!
 

Brakkanjan

Senior Member
Ek sal die kamera reg he. Geure en ase wat ek like, hou sekere ander ouens weer glad nie.

Casting sal nice wees, ouens soos Acid ons tips gee. Ek cast bv glad nie oor die kop nie, maar oor die kant van my skouer (spiesgooi aksie).Kan ek my Daiwa Multiplier bring vir die casting ;) (JOKE)

Gewoonlik as ek social vat ek nie eers 'n keepnet saam nie, sal hierdie keer verseker ;)

Wykie kry vir jou 'n goeie Banjo en Molasse asook Vlapoeier : Daar is my eerste Koppies aas wenk (Alweer). Almond en Perdeby ;) Die karp le baie diep by Koppies, geelvis pla kwaai voor.

Manne Koppies distrik het weer baie reen gekry, ek glo die water gaan baie vuil wees.
 

Bruggie

Sealiner
Ek kan oor my kop gooi en verby me skouer. E gooi maar meeste van die tyd oor my kop, wan ek gooi meer akuraat so.

Honey + Molasse is giftig by Koppies.
 
Top