1. AcidHouse (Nico)
2. Carp1 + Better Half (Gideon + Sam)
3. Osie + better half (Francois + Benice)
4.Shino (Shaniel)
5. Naruto + 2 + 2
6. Bruggie+Better half ( Riaan + Riki + Rusty(Jack Russel))
7. Wykie en fishing buddy (Gideon & john) + 2
8. Mark and Johan (kids and ladies)
9.Goat ( Gerhard+Wife+Dog)
10. Brakkanjan en Pel (Koos en Gerhard)
As iets nie opduik nie soos ek gese het, is ons daar! Gisteraand in die hospitaal geslaap, oor 'n bysteek. My piek pilletjies is nou te lig is die broek - Nee ouens lol dis nie pink sweet floaties nie.Is nou erg alergies en moet die spuit kry.
As jy medikasie nodig het onthou om dit te pak vir die event
Lekker naweek manne!