Social Koppies 19-20 March 2011

Naruto

Sealiner
If all goes well I might be making an appearance at the Vaal this weekend. I hope it all goes well...
 

Naruto

Sealiner
I might be joining my cousin that works in Dubai who is here for 2 weeks. So, I don't know yet were I will be fishing if I will be fishing at all...
 

Brakkanjan

Senior Member
1. AcidHouse (Nico)

2. Carp1 + Better Half (Gideon + Sam)

3. Osie + better half (Francois + Benice)

4.Shino (Shaniel)

5. Naruto + 2 + 2

6. Bruggie+Better half ( Riaan + Riki + Rusty(Jack Russel))

7. Wykie en fishing buddy (Gideon & john) + 2

8. Mark and Johan (kids and ladies)

9.Goat ( Gerhard+Wife+Dog)

10. Brakkanjan en Pel (Koos en Gerhard)

As iets nie opduik nie soos ek gese het, is ons daar! Gisteraand in die hospitaal geslaap, oor 'n bysteek. My piek pilletjies is nou te lig is die broek - Nee ouens lol dis nie pink sweet floaties nie.Is nou erg alergies en moet die spuit kry.

As jy medikasie nodig het onthou om dit te pak vir die event ;)

Lekker naweek manne!
 

Naruto

Sealiner
Brakkanjan, eks bly om te hoor jy is oraait. Moet jy nou rondloop met die inspuiting vir ingeval? Bye is mos orals waar mens lekker soet dippies laat staan.

A tip for all: If the bees get too much, take a handful of cakeflour and drop it somewhere away from were you are fishing. It attracts bees away like you won't believe.
 

Brakkanjan

Senior Member
Die spuit kos R750-R800 en ongelukkig het hy 'n vervaldatum. Ek het sterker pille gekry by die dokter. As 'n by my steek moet ek dadelik dokter toe, pil of spuit.

Ek gaan maar tabbard roll on saamneem. Ek dink dit kan ook help. Ook van daadie plastiek doppies vir blikkies Coke kry sodat bye nie kan ingaan nie.

Gaan maar 'n medic alert bandjie bestel ;)

is beligting 'n probleem by die dam of is die maan redelik helder?
 

Bruggie

Sealiner
Die maan is redelik helder en jy sien die melkweg baie mooi daar! Maar vat maar ligte saam. Ek gebruik gewoonlik maar die converter met n lig wat ek self gebou het.
 

Naruto

Sealiner
Ek het vir my 12volt powersaver ligte by Communica gekoop. Het toe net draad en krokkodil klampies en fittings aangesit. Ek kan 2 van my bakkie se battery af laat brand vir n hele nag sonder dat ek eens die bakkie hoef aan te sluit om die battery weer ter laai.

Die ligte kos so R20 stuk.
 

Brakkanjan

Senior Member
Ek gaan dan my generator saamneem, ek plaas hom redelik ver weg. Die spots het 2 40m drade op en ek vat 'n 25m lead ook saam.

2 x 500watt ligte. ;)
 
Top